LAPA
Graffiti-aanlynkuier: Kom vier SA se vrouehelde by die bekendstelling van Vaandeldraers deur Wendy Maartens (19 Mei)
Aandag alle ouers, oupas en oumas, ooms en tannies, en onderwysers! LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Vaandeldraers: Vrouehelde van Suid-Afrika deur Wendy Maartens.
Kyk hoe maak Armand Aucamp kits-sjokoladepoeding uit Armand kook kaal Volume 2 (Video resep)
In sy nuutste video wys Armand Aucamp hoe om ’n kits-sjokoladepoeding voor te berei (en ’n bietjie meer as dit).
Nou beskikbaar – Verhale van hoop: So help jy jou geliefde en jouself deur Pieter van Zyl
Dit is spesiaal om die pad van ’n psigiese versteuring met ’n geliefde te loop – lees Verhale van hoop deur Pieter van Zyl vir insig en advies.
Gryp jou lipstiek en sluit die deur – Roxy deur Kristel Loots is hier!
Elke vrou het ’n storie. Lees Roxy deur Kristel Loots, nou beskikbaar by LAPA.
Dominique deur Erla-Mari Diedericks is nou beskikbaar! Kyk na die lokprent vir die domestic noir riller
Kyk na die lokprent vir Dominique, die nuutste domestic noir riller deur Erla-Mari Diedericks – nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.
Hoe vergewe jy as daar nie om vergifnis gevra word nie? Vind uit in Die vyfde slag deur Johann Grobbelaar
Afgetrede prokureur Johann Grobbelaar se jongste roman, Die vyfde slag, is binnekort beskikbaar by LAPA Uitgewers.
Het jy al Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler probeer? Lees ’n kort uittreksel
‘’n Hartaanval?’ vra Talia vir die derde keer. ‘Maar Pappa was nooit siek nie, dit maak nie sin nie.’ Lees ‘n kort uittreksel uit Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler.
WEN al 3 boeke in Irma Joubert se oorlogstrilogie, insluitend haar jongste roman, Na ’n plaas in Afrika (Plus: Video)
Dis kompetisietyd! Een gelukkige leser kan wegstap met al drie boeke in Irma Joubert se oorlogstrilogie: Immer wes, Mentje, kind van Pas-opkamp en haar jongste, Na ’n plaas in Afrika.
Nuut! Vier vurige nuwe Romanzas – watter een sal jy kies?
Nuut by LAPA in Mei 2021 – vier nuwe liefdesverhale deur Marilé Cloete, Rina Cilliers, Nellie Alberts en Alma Carstens.
Probeer Armand Aucamp se resepte vir Keto-kraakbeskuitjies, Murgpampoentjie-rösti’s en Wortelkoek-fudge
In die April-uitgawe van The Penguin Post deel Armand Aucamp sy resepte vir Keto-kraakbeskuitjies, Murgpampoentjie-rösti’s en Wortelkoek-fudge uit Armand Kook Kaal Volume 2.
Kyk: Armand Aucamp kook kaal op Bravo! (Video)
Kyk hoe maak Armand Aucamp vir Ewan Swanepoel proteïen-pannekoeke op Bravo!
Na Covid-19 was daar? Cliffordene Norton gesels met Isa Konrad oor haar wetenskapfiksieroman, Toekomsmens
Cliffordene Norton gesels met Isa Konrad oor haar boeiende wetenskapfiksieroman, Toekomsmens, wat afspeel 37 jaar nadat die Covid-19 pandemie Suid-Afrika se ekonomie verwoes het.
Hoe verander ’n wetsgehoorsame burger in ’n godfather-figuur? Henk Breytenbach gesels oor sy jongste roman, Kroonwild
Henk Breytenbach gesels oor sy jongste roman, Kroonwild, distopiese fiksie en sy skryfproses.
Kry tot en met 75% afslag op uitgesoekte titels in LAPA se Herfs-uitverkoping
LAPA Uitgewers se Herfs-uitverkoping is hier! Kry tot en met 75% afslag op uitgesoekte titels.
’n Eerlike, deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning: Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler – nou beskikbaar by LUCA
Nuut by LUCA! Arendsvlerke vir Siebert is ’n eerlike maar deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa Winckler.
Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Na ’n plaas in Afrika deur Irma Joubert misloop nie! (20 April)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Irma Joubert se jongste roman, Na ’n plaas in Afrika!
Wie het Demi Crowley vermoor? Vind uit in Skerwe deur Sally Partridge – nou beskikbaar by LAPA!
Skerwe deur Sally Partridge is ’n holderstebolder wegholverhaal oor liefde, verlies en vriendskap wat jou lank gaan bybly. En dit is nou beskikbaar by LAPA!
Nou beskikbaar – kosmos en komete deur Instagram en Facebook digter Kaalwoorde / Ane Kotze
kosmos en komete, die debuutdigbundel van Kaalwoorde, ook bekend as Ané Kotzé, is nou beskikbaar by LAPA!
[Uittreksel] Hekel en word heel 2: Brenda hekel twee jaar se gebede aanmekaar in haar blokkieskombers
Lees Brenda se storie van hoop en genesing in Hekel en word heel 2. Plus, probeer haar patroon vir ’n maklike blokkieserp.
Nuut by LAPA: Vier immermooi liefdesverhale om die herfskoue af te weer
Nuut by LAPA Uitgewers in Maart 2021: Vier nuwe liefdesverhale deur Rene van Zyl, Corne van Rooyen, Magdaleen Walters en Dina Botha!