LAPA Uitgewers

Nuwe uitgawe van Verbode drif deur Irma Joubert!

Verbode drif deur Irma Joubert is ’n heruitgawe van ’n geliefde titel. Nou beskikbaar by LAPA!

‘Ek volg net my hartseer / en die naambord is jy’: Lees 3 gedigte uit Mixtape van die liefde, saamgestel deur Antjie Krog

LAPA Uitgewers deel graag drie gedigte uit Mixtape van die liefde deur Antjie Krog, Ingrid Jonker en Gilbert Gibson!

Kom ontmoet An-Mari do Carmo en kry jou kopie van Toe als groen was geteken by Bargain Books in Rustenburg! (9 Jul)

LUCA en Bargain Books Platinum Square in Rustenburg nooi jou graag na die bekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo!

‘Ek was banger vir my ma om dit te lees as om dit in die res van die wêreld in te stuur!’ An-Mari do Carmo gesels oor Toe als groen was

Toe als groen was deur An-Mari do Carmo het onlangs by LUCA verskyn! Cliffordene Norton het met die skrywer gesels oor  haar treffende debuut wat gebaseer is op ware gebeure …

‘Ek het net een dag besluit ek gaan probeer’: Jacolet van den Berg beantwoord 5 vinnige vrae oor haar skryfloopbaan

Wie is Jacolet van den Berg en wat laat haar tiek? Vind uit in LAPA Uitgewers se onderhoud met die manjifieke skrywer van Die manjifieke ontwaking van Mel en Die geheime lewe van Gita!

‘Sy wil begin jag maak op die geweldenaar’: Lees die proloog en eerste hoofstuk uit Bloedbande deur Jeanette Stals

Wie het die De Winters so koelbloedig vermoor? Luna Joubert is op die spoor! Lees ’n uittreksel uit Bloedbande deur Jeanette Stals.

[Video] ‘Moet jy ’n passie hê om welvaart te skep?’ Kyk na die eerste episode van Welvaartskeppers op kykNET, kanaal 144!

Is passie genoeg om sukses te behaal of moet jy eerder fokus op dit waarin jy goed is? Kyk na die eerste episode van Welvaartskeppers – die televisiereeks gebaseer op die boek deur Riaan Botha.

Bederf jouself met vier nuwe Romanzas – nou beskikbaar by LAPA! Want liefde kan jou siel genees …

Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur Madelie Human, Alma Carstens, Rika Cloete en Ernalize du Toit.

’n Pragtige storie oor vriendskap en liefde – Nellie en Sion: Thwala deur Claire Browne Storrar is nou beskikbaar! (Plus: Uittreksel)

Verken die konsep van thwala – die Zulu woord vir iets op jou kop dra – saam met jou kind in Claire Browne Storrar se tweede Nellie en Sion-boek!

Kom ons speel Raai-raai Romanza! Op die spel? ’n Romanza-geskenkpak PLUS ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van R1,000! (30 Jun)

Hoe goed ken jy jou Afrikaanse liefdesverhale? Toets jou kennis in LAPA Uitgewers se Raai-raai Romanza-kompetisie vir ’n kans om te wen!

Pleeg iemand moord vir moetie in Makulu Manzi? Vind uit in Rooigety deur Bets Smith!

Rooigety deur Bets Smith, die opvolg van Dooiegety, is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.

Hoe kies jy tussen wie jy was en wie jy kan wees? Vind uit in Die manjifieke ontwaking van Mel deur Jacolet van den Berg!

Wanneer die lewe jou omwentel is die wéét binne-in jou: Die manjifieke ontwaking van Mel deur Jacolet van den Berg is nou beskikbaar by LAPA!

Graffiti-aanlynkuier: Kom gesels met An-Mari Do Carmo oor haar treffende debuut, Toe als groen was (21 Jun)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari Do Carmo in gesprek met Erika Bosman.

Leer om jouself deur God se oë te sien in Rig jou gedagtes hierop deur John Stange – nou beskikbaar by LUCA!

In Rig jou gedagtes hierop daag John Stange jou uit om vir 31 dae met jouself te praat soos wat die Here met jou praat

Splinternuut by LUCA! Geanker in geloof deur Caitlin Henderson verken Bybelse waarhede deur die oë van ’n boer se vrou

Leer hoe om hoop te kweek en vreugde te vind in Geanker in geloof deur Caitlin Henderson. Nou beskibaar by LUCA!

Kompetisietyd! Teken in op LUCA se nuusbrief voor 30 Junie om ’n pragtige geskenkpak PLUS ’n bederfboks te wen

Een gelukkige leser kan vandeesmaand wegstap met ’n pragtige LUCA-geskenkpak!

Gaan Kayla se lewe ooit weer oukei wees na Die Ramp? Lees ’n uittreksel uit Toe ons in Ghrieshuis was deur Maretha Maartens

‘Die moeilikste ding op die hele aarde is om oukei te klink as die hele lewe nie meer oukei is nie’ – Toe ons in Ghrieshuis was deur Maretha Maartens.

‘Week 1: Kom ons wees bereidwillig’ – lees ’n uittreksel uit Gesinstyd met God deur Louise Viljoen!

‘Dink net wat die dissipels alles sou mis as hulle nie bereidwillig was om Jesus te volg nie,’ skryf Louise Viljoen in Gesinstyd met God.

‘Een kunstenaar in die familie is meer as genoeg, dankie’: Bloedbande-outeur Jeanette Stals beantwoord vier vinnige vrae

In die blitsonderhoud gesels Jeanette Stals oor die boeke, mense en dinge wat haar inspireer.