C

Graffiti-aanlynkuier: Kom gesels met An-Mari Do Carmo oor haar treffende debuut, Toe als groen was (21 Jun)
 More about the book!

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari Do Carmo in gesprek met Erika Bosman.

Toe als groen was is ’n aangrypende verhaal van ’n jong meisie wat uit ’n kultus ontsnap en ’n nuwe lewe in Klerksdorp begin. Hierdie treffende debuut is gebaseer op ware gebeure by die KwaSizabantu Sendingstasie in KwaZulu-Natal, waar die skrywer grootgeword het.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Dinsdag 21 Junie 2022
Tyd: 20:00 SAST
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags An-Mari do Carmo Book events Book launches Erika Bosman Graffiti Boeke Graffitti-aanlynkuier KwaSizabantu Sendingstasie KwaZulu-Natal LAPA Uitgewers LUCA Toe als groen was


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments