LAPA Uitgewers
Wie is Cecilia Steyn en hoe kan een mens vyf ander manipuleer om moord te pleeg? Vind uit in Afspraak met moord deur Jana Marx
Nuut by LAPA: Jana Marx skryf oor een van die opspraakwekkendste moordsake in die land se geskiedenis in Afspraak met moord.
Wat gebeur as jou dogter ’n moorddadige psigopaat word? Deborah Steinmair gesels oor As jy van moord droom
Deborah Steinmair se jongste boek As jy van moord droom het pas by LAPA verskyn. Naomi Meyer het met die skrywer gesels oor haar verhoudingsriller.
Groot nuus: Ons verwelkom twee nuwe spanlede by die LAPA-familie
LAPA verwelkom twee nuwe aanstellings, Madri Victor en Ena Stegmann. Welkom by die span!
‘Hare was nog nooit net hare nie.’ Lees ‘n onderhoud met Bianca Flanders oor haar boek Prinses Pampoenpit (Plus: Video!)
‘In ons land was hare altyd political. Hare was nog nooit net hare nie.’ So sê Bianca Flanders, aktrise, stemkunstenaar en skrywer van die kinderboek Prinses Pampoenpit.
En die wenner van LAPA se Jeugromankompetisie 2019 is: Fanie Viljoen met Offers vir die vlieë!
Fanie Viljoen het vanjaar die eersteprys losgeslaan in LAPA se Jeugromankompetisie met sy distopiese verhaal, Offers vir die vlieë.
[Video] ‘Genoeg is genoeg,’ sê Mboweni: Waldimar Pelser bied sy mening oor die nasionale begrotingsrede 2020
Video: Waldimar Pelser gee sy mening oor die 2020 nasionale begrotingsrede op kykNET In Gesprek.
‘Sy trek die kombers stywer om haar skouers.’ Lees ’n uittreksel uit Rosita Oberholster se superromanza, Wilde Jasmyn vir Steyn
Sit terug, skink ’n glas wyn of ’n koppie koffie, en smul aan hierdie uittreksel uit Rosita Oberholster se superromanza, Wilde Jasmyn vir Steyn.
Kom kuier saam met 12 skrywers by die LAPA WOW Biblioteekdag in Stellenbosch (11 Maart)
Kom ontmoet ons spogskrywers Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, Nanette van Rooyen en nog meer by die LAPA WOW Biblioteekdag.
Bring jou kinders na die Afrikaans Kinderboekfees in Durbanville (6–8 Maart)
Toys @ Pinehurst en LAPA Uitgewers nooi jou graag na die Afrikaans Kinderboekfees vanaf 6 tot 8 Maart 2020.
Bederf jouself in Februarie met 5 nuwe Romanzas – nou beskikbaar!
Nuut in Februarie – vyf splinternuwe Romanzas vir die maand van liefde.
Penguin Random House South Africa acquires LAPA Publishers
Penguin Random House South Africa, a division of Penguin Random House and the largest English language publisher in South Africa, has announced its purchase of LAPA Publishers, the country’s largest Afrikaans-language publisher, from the ATKV.
Slyp jou tande en maak jou potlode skerp: 100 beste blokraaie van 10 jaar II is hier!
Is jy verslaaf aan blokkiesraaisels? Dan het ons goeie nuus: 100 beste blokraaie van 10 jaar II is nou beskikbaar!
Net betyds vir Valentynsdag: ‘n Spesiale aanbod vir liefdesverhaallesers
Is jy lief daarvoor om liefdesverhale te lees? Dan het LAPA Uitgewers se RomanzaKlub die perfekte aanbod vir jou – en net betyds vir Valentysdag. Komaan, bederf jouself!
Valentynsdag-kompetisie: Vertel ons van jou ideale ‘date’ en gunstelingsjokolade en wen!
LAPA is lief vir die liefde, en daarom het ons pas vanoggend twee opwindende kompetisies op ons Facebook-bladsye geloods. Vinnig spring, die kompetisies sluit vanaand om 20:00!
Lira en Mirre: Hier’s als wat jy moet weet oor die eerste twee boeke in Chanette Paul se Vywervrou-trilogie
LAPA Uitgewers het groot nuus – die derde boek in Chanette Paul se Vywervrou-trilogie het pas op ons rakke verskyn. Hier is ‘n kykie na die vorige twee boeke in die reeks, Lira en Mirre, wat in 2019 verskyn het. Watter een was jou gunsteling?
Moenie die bekendstelling van Corali deur Chanette Paul in Hartbeespoort en Pretoria misloop nie (25 en 27 Feb)
LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Corali deur Chanette Paul, die derde boek in haar Vywervrou-trilogie.
Nuut by LAPA: Corali, die finale boek in Chanette Paul se Vywervrou-trilogie (Plus: video)
Nuut by LAPA: Corali is die derde deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue en mans wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie.
Hier is die 10 finaliste in LAPA se jeugromankompetisie vir 2019
LAPA Uitgewers kan nou met trots die finaliste aankondig vir die 2019 jeugromankompetisie.