C

Valentynsdag-kompetisie: Vertel ons van jou ideale ‘date’ en gunstelingsjokolade en wen!

LAPA is lief vir die liefde, en daarom het ons pas vanoggend twee opwindende kompetisies op ons Facebook-bladsye geloods. Jy kan nou ‘n kans staan om ‘n boekpak en ‘n bederfie te wen in nie een nie, maar twee Valentynsdag-kompetisies.

Vinnig wees, die kompetisies sluit vanaand, 14 Februarie, om 20:00!

Kompetisie 1: Wen met LAPA  

Gelukkige Valentynsdag! Waar LAPA is, is daar liefde!

WEN vandag ‘n ongelooflike boekpak en ‘n soet bederfie! Hoe? Beantwoord hierdie vraag: Wat is jou idee van ‘n lekker ‘date’? Om in aanmerking te kom vir die prys, kom kuier op ons Facebook-blad en los jou antwoord in die kommentaar-afdeling.

Kompetisie sluit 14 Februarie 2020, 20:00, en die wenner sal lukraak gekies word.

Gelukkige Valentynsdag! Waar LAPA is, is daar liefde! WEN vandag 'n ongelooflike boekpak en 'n soet bederfie! HOE?…

Posted by LAPA Uitgewers on Thursday, February 13, 2020

 

Kompetisie 2: Wen met RomanzaKlub

Gelukkige Valentynsdag, liewe lesers! Ons leuse is bederf jouself, maar vandag wil ons vir JOU bederf! 💕

Kompetisie: Wat is jou gunstelingsjokolade? 💞💓

Jy staan die kans om ‘n boekpak én lekker koffie te wen!

Om in aanmerking te kom vir die prys, besoek ons Facebook-blad en vertel ons watter sjokolade jy die meeste geniet.

*Wenners sal lukraak gekies word*

Gelukkige Valentynsdag, liewe lesers! Ons leuse is bederf jouself, maar vandag wil ons vir JOU bederf! 💕KOMPETISIE:…

Posted by RomanzaKlub on Thursday, February 13, 2020

 

Categories Afrikaans South Africa

Tags Competition Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers RomanzaKlub Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments