LAPA Uitgewers
Gryp die tye aan wanneer jy wakker en helder voel: Bethel se berg-outeur Maretha Maartens gesels oor haar skryfroetine
Skryf nou in vir die LAPA-jeugromankompetisie 2021! Lees Phyllis Green se insiggewende onderhoud met 2020-naaswenner Maretha Maartens oor haar jeugroman, Bethel se berg.
Wie is so duiwels om die Van Biljons te teister? Vind uit in Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof
Die duiwel maak my hart se seer deur François Bloemhof is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers. Die gesoute skrywer is ook LAPA se Skrywer van die Maand. Loer gerus na die ander boeke op sy kapstok.
LAPA vier die liefde in 2021 met vier vurige nuwe Romanzas, nou beskikbaar!
Nuut by LAPA: vier vurige nuwe Romanzas deur Madelie Human, Rina Cilliers, Felicia Snyman en Ciska Olivier.
’n BDSM-situasie wat skeefloop. ’n Beeldskone vrou in ’n koma. Lees ’n uittreksel uit Skoolgeld deur Vita du Preez
Erotika op sy beste – lees ’n uittreksel uit Skoolgeld deur Vita du Preez: ‘Wie ís hierdie Emma?! En die meneer Swart? Hy het gepraat van ‘ons’. Is hulle getroud? Het hulle kinders?’
Die derde titel in die blokraai-trefferreeks 100 beste blokraaie van 10 jaar is nou beskikbaar!
Slyp jou tande en maak jou potlood skerp vir die volgende 100 woorderaaisels! 100 beste blokraaie van 10 jaar III is nou beskikbaar.
Lees ’n uittreksel uit Oopmond deur Jan Vermeulen, wenner van LAPA se Jeugromankompetisie 2017
Wil jy deelneem aan die LAPA-jeugromankompetisie 2021? Lees ’n uittreksel uit Jan Vermeulen se 2017-wenroman, Oopmond, vir inspirasie! Onthou, inskrywings sluit 31 Oktober 2021.
Lees ’n uittreksel uit Vuur deur Marijke Greeff: vuurwarm e-rotika nou beskikbaar by Wenkbrou
Onblusbare e-rotika op sy beste: lees ’n vuurwarm uittreksel uit Vuur deur Marijke Greeff.
Die ooreenkoms deur Sophia Kapp: ’n wantrouige skoonfamilie, onmoontlike tieners en ’n giftige eks spel moeilikheid
Kan Adam en Petronel hul verskille en die verlede oorbrug om in mekaar die maat te vind wat hulle volledig mens sal maak? Vind uit in Die ooreenkoms deur Sophia Kapp – nuut by LAPA.
Naomi Bütow deel 8 wenke vir entrepreneurs in Welvaartskeppers: Strategieë wat jou lewe kan verander deur Riaan Botha
Hoe behaal mens sukses in die sakewêreld? Mommy Mall South Africa se Naomi Bütow deel haar geheime en topwenke in Welvaartskeppers deur Riaan Botha. Lees ’n uittreksel.
Nagmerries word soms mooi drome … Lees ’n uittreksel uit Elsa Winckler se jongste roman, Om weer te droom
Om weer te droom deur Elsa Winckler vertel die verhaal van Lizet Vos en Stephen Breedt, twee mense wat geliefdes aan die dood moes afstaan en mekaar tydens ’n ontstuimige tyd in hul lewens ontmoet. Lees ’n uittreksel.
Lus vir koek? Bak dit self! Probeer Marlene Schoeman se resep vir Vanieljestroopkoek met roomkaasvulsel
Perfek vir baba se doop: probeer Marlene Schoeman se heerlike resep vir Vanieljestroopkoek met roomkaasvulsel uit Bak dit self: 50 feestelike koeke om baba te vier.
‘Dit is wat gebeur as jy die dood op jou vingerpunte dra’: Lees ’n uittreksel uit Stom gode deur Dibi Breytenbach
Lees ’n uittreksel uit Stom gode deur Dibi Breytenbach, die derde boek in haar Gode-reeks wat vra: Is daar ’n ontwerpersfout in die menslike psige?
In God: Is daar ’n ander antwoord? bied Dr Ben du Toit ’n woordeskat vir lesers wat soms worstel met teologiese vrae
In God: Is daar ’n ander antwoord? neem Ben du Toit die vraag oor God en die relevansie van godsdiens en geloof verder.
Wat is die geheim van selfgemaakte miljoenêrs? Vind uit in Riaan Botha se jongste boek Welvaartskeppers
Welvaartskeppers deur Riaan Botha bevat 68 welvaartstrategieë asook suksesstories wat jou lewe kan verander.
Video: Moet ons waai? Drie politieke kenners debateer die groot vraag op Die Groot Ontbyt
‘Moet ons waai?’ Dit was onlangs die groot vraag op Die Groot Ontbyt met Johrné van Huyssteen. Drie politieke kenners wat elkeen bygedra het tot Moet ons waai deur Alet Law het die kwessie van emigrasie bespreek.
Die vyfde bundel in die Romanza Nostalgie-reeks is hier! Lees twee van Alma Carstens se heel eerste liefdesverhale
’n Nuwe Bruidegom and Verlore jare deur Alma Carstens is nou weer beskikbaar in ’n spesiale Romanza Nostalgie versamelbundel.
Die perfekte kerskousgeskenk is hier! Die Ickabog deur JK Rowling is nou beskikbaar (Plus: Kyk na die wen-illustrasies)
Video: Die Ickabog deur JK Rowling is nou beskikbaar met 34 kinders tussen die ouderdom van 7 en 12 se wen-illustrasies.
Sjoe! Is dit warm hier by LAPA of is dit November 2020 se nuutste Romanzas?
November se Romanzas is nou beskikbaar: Liefste rooikop deur Elize Davies, ’n Vreemde tyd vir liefde deur Marilé Cloete, Sterrekyker deur Frieda van der Westhuizen en Ompaaie na jou deur Magda Schmidt.
Wen ’n boekrak vol lekker boeke ter waarde van R10 000 en maak Kersfees ’n leesfees – Kompetisie sluit 11 Desember 2020
Wen ’n hele boekrak vol van LAPA Uitgewers en Penguin Random House SA se nuutste én lekkerste boeke (onder andere die boeke op die foto) vir jou en jou gesin.
Kom, trek aan jou voorskoot en Bak dit self met 50 feestelike koekresepte in Marlene Schoeman se jongste kookboek
Bak dit self: 50 feestelike koeke om baba te vier deur Marlene Schoeman is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers!