C

Die derde titel in die blokraai-trefferreeks 100 beste blokraaie van 10 jaar is nou beskikbaar!
 More about the book!

Het jy ’n blaaskans nodig? As jou antwoord ‘ja’ is, het ons die ideale oplossing. Die volgende titel in die blokraai-trefferreeks 100 beste blokraaie van 10 jaar waarborg jou ’n welverdiende blaaskans. Dit is nou jou kans om hierdie blokraaie te wys wie’s baas!

100 beste blokraaie van 10 jaar III is ’n nuwe blokraaibonanza wat ’n keur uit die immergewilde en topverkoperreeks 50 blaaskansblokraaie bevat. Hierdie splinternuwe samestelling beloof, nes sy gewilde voorgangers, ure se woordplesier en kopkrap.

Slyp jou tande en maak jou potlood skerp vir die volgende 100 woorderaaisels!

Oor die samestellers

Samestelling van blokraaisels deur Dugeot, Penpret en XWord, wat ook blokraaie aan gewilde tydskrifte soos Taalgenoot, Rooi Rose en Vrouekeur verskaf.

Categories Afrikaans Lifestyle Non-fiction South Africa

Tags 100 beste blokraaie van 10 jaar III Afrikaans Crossword Puzzles LAPA LAPA Uitgewers New books New releases


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments