Afrikaans
Wen ’n geskenkpak vol boeke ter waarde van R1000 in Penguin Random House SA se #WaarInDieHeelal-kompetisie (31 Des)
Waar in die heelal lees jy Anoeschka von Meck se nuwe roman, Die heelal op my tong? Plaas ’n foto op Facebook met #WaarInDieHeelal en wen ’n pak boeke ter waarde van R1000.
Wen ’n boekrak vol lekker boeke ter waarde van R10 000 en maak Kersfees ’n leesfees – Kompetisie sluit 11 Desember 2020
Wen ’n hele boekrak vol van LAPA Uitgewers en Penguin Random House SA se nuutste én lekkerste boeke (onder andere die boeke op die foto) vir jou en jou gesin.
Kom, trek aan jou voorskoot en Bak dit self met 50 feestelike koekresepte in Marlene Schoeman se jongste kookboek
Bak dit self: 50 feestelike koeke om baba te vier deur Marlene Schoeman is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers!
Oor en weer deur Trisa Hugo en Analize Viljoen is nou beskikbaar!
Die Boekemakranka-span Trisa Hugo en Analize Viljoen se debuutroman Oor en weer is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.
Boekuittreksel: Wat in jou lewe is nie afgehandel nie? Dis die kernvraag in Die Boek van Twee Weë deur Jodi Picoult
Lees ’n uittreksel uit Die Boek van Twee Weë deur Jodi Picoult – ’n aangrypende roman oor lewe en dood, en verspeelde kanse.
‘Aitsa, sy boots het stars … Hy’s John Wayne in Afrikaans!’ God praat Afrikaans deur HemelBesem is nou beskikbaar by LAPA
In God praat Afrikaans nooi die gewilde kletsrymer HemelBesem jou om saam te stap op sy lewenspad. Nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.
Maar kan jy braaibroodjies maak? Natuurlik! Probeer hierdie gratis resep vir Griekse Braaibroodjies uit Karlien kan nie kook nie
Probeer hierdie resep vir Griekse Braaibroodjies uit Karlien kan nie kook nie – 50 maklike resepte saamgestel deur leefstylsjef Izelle Hoffman wat na baie moeite lyk, maar geen moeite is nie!
‘Hm-hm. Hierso doen jy dit anders.’ Lees ’n skreeusnaakse uittreksel uit Amper Frans deur Louis Jansen van Vuuren
In sy jongste boek, Amper Frans, beskryf Louis Jansen van Vuuren hoe hy destyds tydens formele Franse onthale amper die hasepad gekies het. Lees ’n uittreksel.
Chanette Paul gesels met Izak de Vries oor Lira, wenner van die Prys vir Liefdesromans by die 2020 ATKV-Woordveertjies
Lira wen die Prys vir Liefdesromans by die 2020 ATKV-Woordveertjies! Chanette Paul gesels met Izak de Vries oor haar roman wat die liefdesroman-genre op sy kop draai.
Het jy ʼn storie om te vertel? Skryf nou in vir die LAPA-jeugromankompetisie 2021! (Sluitingsdatum: 31 Oktober 2021)
LAPA Uitgewers nooi graag alle skrywers en voornemende skrywers uit om deel te neem aan die LAPA-jeugromankompetisie 2021, met prysgeld ter waarde van R50 000 op die spel. Skryf nou in!
Nou beskikbaar: Bethel se berg deur Maretha Maartens, naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie 2020
Al wat Bethel graag wil hê is ʼn plek waar sy haarself kan wees … Bethel se berg deur Maretha Maartens is nou beskikbaar!
Engela Duvenage gesels oor Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika op VIA TV (7 Nov)
Engela Duvenage kuier moreoggend om 08:30 op VIA TV om oor haar jongste boek Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika te gesels.
Kom vier die bekendstelling van Die Brug deur Deon Lamprecht in Kaapsehoop (7 Nov)
Jonathan Ball Uitgewers en Nagkantoor nooi jou uit na die bekendstelling van Die Brug: Na die hel toe en terug in Angola deur Deon Lamprecht.
Dowe gode, Blinde gode en nou Stom gode: Die derde roman in Dibi Breytenbach se drieluik is nou beskikbaar!
So byna is kolonel Aella O’Malley die ewigheid in gestuur. Stom gode, die derde misdaadroman in Dibi Breytenbach se drieluik, is nou beskikbaar by LAPA.
‘Diep in sy binneste fladder iets kortstondig’: Lees ’n uittreksel uit Elsa Winckler se jongste liefdesverhaal, Ware noord
Lees ’n uittreksel uit Ware noord, Elsa Winckler se jongste liefdesroman. Evan weet met al sy bagasie kan hy niemand naby hom toelaat nie en Anya is baie versigtig na ’n mislukte verhouding, maar die noodlot het ander planne.
‘Voertsek, man! Jy verdraai die storie’: Lees ’n uittreksel uit Die heelal op my tong, Anoeschka von Meck se jongste roman
Elkeen het ’n heelal in hul mond. Keuses wat jou wentelbaan van uur tot uur bepaal. Lees ’n uittreksel uit Anoeschka von Meck se jongste roman, Die heelal op my tong.
Graffiti-aanlynkuier: Kom gesels met Dibi Breytenbach oor haar jongste misdaadroman, Stom gode (12 Nov)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Stom gode deur Dibi Breytenbach, die derde misdaadroman in die reeks wat begin het met Dowe gode en Blinde gode.
Vier die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand, met vier splinternuwe Romanzas – nou beskikbaar!
Vier Romanzas in Oktober 2020: ’n Broodjie vir die liefde deur Rina Cilliers, Soeter as kondensmelk deur Lizelle von Wielligh, Liefde van haar lewe deur Dina Botha en Sonroeper deur Wilreza Smit-Theron.
Nuut in die Romanza Nostalgie-reeks: Lees skrywer Didi Potgieter se heel eerste liefdesverhale
Romanza Nostalgie: Didi Potgieter – Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf.
Annelie Botes ryg ’n kleurvolle lappieskombers van 16 jaar se stories in Voetstoots, nou beskikbaar
Nuut by Penguin Random House SA: Voetstoots, ’n bontgejaste keur uit sestien jaar van Annelie Botes se koerantrubrieke.