C

Graffiti-aanlynkuier: Kom gesels met Dibi Breytenbach oor haar jongste misdaadroman, Stom gode (12 Nov)
 More about the book!

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Stom gode deur Dibi Breytenbach.

Stom gode is die derde misdaadroman in die reeks wat begin het met Dowe gode en Blinde gode. En dié keer is kolonel Aella O’Malley byna die ewigheid in gestuur.

Jonathan Amid sal met Dibi gesels oor haar jongste roman.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Donderdag 12 November 2020
Tyd: 19:00
Plek: Graffiti Facebook-blad
Facebook-uitnodiging

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Blinde Gode Book events Book launches Dibi Breytenbach Dowe gode Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier Jonathan Amid LAPA LAPA Uitgewers Stom gode Virtual book events Virtual book launches


2 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments