Afrikaans
Monday – 26th July 2021
Rateltaai deur Tinus van Staden: Hoe Ethienne Reynecke dit reggekry het om staande te bly en vas te klou aan hoop
In 2018 het die doodsengel drie keer aan die oudrugbyspeler Ethienne Reynecke se deur geklop. Rateltaai deur Tinus van Staden is nou beskikbaar!
Friday – 23rd July 2021
Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Die Stella-moorde deur Susan Cilliers mis nie! (27 Julie)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Die Stella-moorde deur Susan Cilliers.
[Video] Hoe maak jy ’n kopskuif na ’n gesonder leefstyl? Gesondheidskenner en skrywer Bernadine Douglas vertel
Bernadine Douglas gesels oor haar jongste boek, Your 12-week Body and Mind Transformation. Kyk na die video.
Wednesday – 21st July 2021
[Video] ‘Ek wou die boek skryf wat ek nie as kind gehad het nie’: ATKV-Inkstories gesels met Bianca Flanders oor Prinses Pampoenpit
Video: ATKV-Inkstories gesels met skrywer, aktrise en regisseur Bianca Flanders oor haar bekroonde kinderboek, Prinses Pampoenpit.
Monday – 19th July 2021
‘Vywervrou? Nee, ’n kaivrou. Dis wat sy is.’ Lees ’n uittreksel uit Chanette Paul se jongste roman, Marilyn
’n Mens se sondes haal jou altyd in. Selfs die wat jy nie self gepleeg het nie. Lees ’n uittreksel uit Marilyn deur Chanette Paul.
Friday – 16th July 2021
‘Die laaste gedagte wat deur haar kop gegaan het was: Jou klein feeks’: Lees ‘n uittreksel uit Die Seepunt-insident
Imelda Grys weet wie haar vermoor het, maar sal die speurders dit betyds kan uitpluis? Lees ‘n uittreksel uit Die Seepunt-insident deur Gerhard Greyvensteyn.
So hekel jy ’n snoesige seshoekdeken vir die winter: Kry jou gratis patroon in die Julie-uitgawe van The Penguin Post
In die Julie-uitgawe van The Penguin Post wys Christa Swanepoel lesers hoe om ’n seshoekdeken te hekel. Kry jou gratis patroon vandag nog!
Thursday – 15th July 2021
Die liefde is onbeperk in vier nuwe Romanzas, nou beskikbaar by LAPA!
Nuut by LAPA – liefde sonder perke in vier nuwe Romanzas deur Marilé Cloete, Didi Potgieter, Jeanette Stals en René van Zyl.
Wednesday – 14th July 2021
[Luister] Verhale van hoop: Pieter van Zyl deel sy 3 beste wenke om jou kop bymekaar te hou tydens moeilike tye
Hoe help jy jou geliefde en jouself deur moeilike tye? Luister na Mariette Snyman se onderhoud met Pieter van Zyl oor sy boek, Verhale van hoop.
Monday – 12th July 2021
Wil jy Marilyn deur Chanette Paul wen? Teken in op LAPA se nuusbrief voor 15 Julie 2021
Wees eerste om te hoor van nuwe vrystellings, boekgeleenthede, kompetisies en nog meer met LAPA se nuusbrief.
Friday – 9th July 2021
Video: Kristel Loots lees ’n stukkie uit Blom in die hare (met ’n blom in haar hare)
Kristel Loots lees voor uit ’n ou gunsteling, Blom in die hare, wat in 2018 by LAPA verskyn het. Kyk gerus saam!
Thursday – 8th July 2021
Elke swerwer het sy storie, elke paradys sy slang in Wildekus deur Morné Malan
Nuut by LAPA Uitgewers: Wildekus deur Morné Malan!
Wednesday – 7th July 2021
Liefdesverhale is Tydloos – hier is nog vier nuwe Romanzas om die maand te verslind
Nuut by LAPA – vier vuurwarm liefdesverhale deur Lizelle von Wielligh, Madelie Human, Elize Davies en Marie-Louise Cronjé vir die koue maande.
Tuesday – 6th July 2021
Graffiti-aanlynkuier: Kom vier die bekendstelling van Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg (6 Julie)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag uit na die virtuele bekendstelling van Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg.
Monday – 5th July 2021
Het jy ’n geliefde wat met ’n bipolêre versteuring leef? Lees ’n uittreksel uit Verhale van hoop deur Pieter van Zyl
LitNet het onlangs ’n uittreksel gedeel uit Pieter van Zyl se Verhale van hoop: Só help jy jou geliefde en jouself.
Nuut deur Albert Blake: Afrikaner-Sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier
Jonathan Ball Uitgewers stel bekend Afrikaner-Sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier deur Albert Blake.
Friday – 2nd July 2021
Video: Elsa Winckler lees ’n stukkie uit haar geestelike roman, Arendsvlerke vir Siebert
Verslawing, liefde en oorwinning: Kyk na Elsa Winckler se voorlesing uit haar geestelike roman, Arendsvlerke vir Siebert.
Een minuut met Gerhard Greyvensteyn: Lees ’n eksklusiewe onderhoud oor Die Seepunt-insident in The Penguin Post
Die Seepunt-insident deur Gerhard Greyvensteyn is nou beskikbaar! Lees ’n eksklusiewe onderhoud in The Penguin Post.
Thursday – 1st July 2021
Uittreksel: Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) veg vir hul lewens in Die Stella-moorde deur Susan Cilliers
Lees ’n uittreksel uit Die Stella-moorde deur Susan Cilliers waarin Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) se laaste oomblikke uitgebeeld word.
Tuesday – 29th June 2021
Lees nou die eerste hoofstuk van Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg
Sal Gita Bruwer ooit haar diepste geheime met die wêreld kan deel? Vind uit in Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg.