C

Video: Kristel Loots lees ’n stukkie uit Blom in die hare (met ’n blom in haar hare)
 More about the book!

Kristel Loots is ’n gesogte skrywer wie se jongste roman Roxy pas by LAPA Uitgewers verskyn het.

In dié video lees sy egter voor uit ’n ou gunsteling, Blom in die hare. Die roman het in 2018 die rakke getref en vertel die verhaal van Kaila, ’n enkelma wat wil keer dat haar seun se lewe in skerwe spat.

Kyk gerus saam!

***

Kristel skryf graag oor die vroue wat sy om haar aantref. Gewone voorstedelike vroue, soms met voorskote om die geronde heupe, ander tye weer modieuse stadsbewoners in stylvolle stiletto’s wat vir niks skrik nie. Of oor ‘anderste’ vroue, verskillende vroue, vroue met issues. Want menswees en veral vrouwees en die vele fasette daarvan fassineer haar.

Lees verder:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Book excerpts Book extracts Kristel Loots LAPA LAPA Uitgewers Video Voorlesing


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments