C

So hekel jy ’n snoesige seshoekdeken vir die winter: Kry jou gratis patroon in die Julie-uitgawe van The Penguin Post
 More about the book!

In die Julie-uitgawe van The Penguin Post wys Christa Swanepoel lesers hoe om ’n seshoekdeken te hekel. Jy sal nog eindelose genot put uit hierdie snoesige en veelsydige deken:

Christa is Vrouekeur se hoofsubredakteur en gesondheidskrywer, en die samesteller van 50 tydlose hekelpatrone en 50 tydlose breipatrone wat onlangs by LAPA verskyn het.

Nog ’n hoogtepunt uit 50 hekelpatrone is ’n pragtige serp wat jy op verskillende maniere kan vasknoop.

Categories Afrikaans Lifestyle Non-fiction South Africa

Tags 50 Tydlose Breipatrone 50 Tydlose Hekelpatrone Afrikaans Book excerpts Book extracts Christa Swanepoel Crochet LAPA LAPA Uitgewers The Penguin Post Uittreksel


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments