C

[Luister] Verhale van hoop: Pieter van Zyl deel sy 3 beste wenke om jou kop bymekaar te hou tydens moeilike tye
 More about the book!

Hoe help jy ’n geliefde met ’n psigiese siekte? En hoe sorg jy vir jouself terwyl jy die pad van verukking en verskrikking saam met iemand loop? Pieter van Zyl poog om hierdie vrae te beantwoord in sy jongste boek, Verhale van hoop.

Die bekroonde joernalis was onlangs ’n gas op Mariette Snyman se potgooi-reeks, Calm, Clear & Helpful. Pieter sê hy versamel die brokkies raad al vir 20 jaar. ‘Die eerste paar hoofstukke is my eie verhaal. Ek lewe saam met iemand met bipolariteit. Ek weet hoe dit voel,’ deel hy mee.

‘Dis van self-help dat ek begin het om ander mense se verhale te versamel en raad te kry,’ vertel Pieter. Hy deel ook sy drie beste wenke om jou kop bymekaar te hou tydens moeilike tye.

Luister na die onderhoud:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Calm Clear and Helpful Mariette Snyman Penguin Random House SA Pieter van Zyl Podcast Potgooi Verhale van hoop


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments