C

Een minuut met Gerhard Greyvensteyn: Lees ’n eksklusiewe onderhoud oor Die Seepunt-insident in The Penguin Post
 More about the book!

Die Seepunt-insident deur Gerhard Greyvensteyn is nou beskikbaar!

In dié aangrypende speurverhaal word ’n skatryk sakevrou en kunskenner, Imelda Grys, by ’n eksklusiewe Nuwejaarsete vermoor. Die tweeling Vos en Deventer moet inspan om die raaisel op die los.

In die jongste uitgawe van The Penguin Post gesels die skrywer oor sy debuutroman en sy lewe in China.

Lees die onderhoud:

Q&A een minuut met … Gerhard Greyvensteyn

Vos en Deventer is ’n enigmatiese tweeling wat besonder goed op mekaar ingestel is. Is jy een van ’n tweeling?

Nee. Maar die dinamiek tussen die lede van ’n tweeling het my nog altyd vreeslik geboei.

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Die Seepunt-insident Gerhard Greyvensteyn Interviews Penguin Random House SA The Penguin Post


1 Votes

You must log in to post a comment

0 Comments