Afrikaans
Tuesday – 29th March 2022
Kom ontmoet Constant van der Merwe, skrywer van Die geheim van Mussolini se kaart, by Wordsworth Somerset Mall! (1 Apr)
Penguin Random House SA nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe!
Monday – 28th March 2022
3 dae oor om in te skryf! WEN So lyk ’n vrou: My 40 jaar van hel saam met ’n narsis deur Ilse Verster (31 Mrt.)
Een gelukkige leser kan die week wegstap met Ilse Verster se debuut, So lyk ’n vrou!
Tuesday – 22nd March 2022
In So lyk ’n vrou … vertel Ilse Verster van 40 jaar se hel saam met ’n narsis
So lyk ’n vrou … wat leef met ’n narsis. So lyk ’n vrou … wat mishandel word. So lyk ’n vrou … wat haarself red. Nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.
Friday – 18th March 2022
WEN ’n pragtige geskenkpak met 5 van Sophia Kapp se beste romans! Kompetisie geldig tot 31 Maart 2022
Wil jy wegstap met ’n Sophia Kapp-geskenkpak? Teken nou in op LAPA Uitgewers se nuusbrief om in aanmerking te kom vir die prys!
Kom gesels met Constant van der Merwe oor Die geheim van Mussolini se kaart in Wellington (30 Mrt.)
Penguin Random House SA nooi jou graag na die bekendstelling van Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe!
Thursday – 17th March 2022
Wednesday – 16th March 2022
WEN Bloedbande deur Jeanette Stals! Neem deel op LAPA se Facebook-blad voor 17 Maart
Een gelukkige LAPA-leser kan die week wegstap met Bloedbande deur Jeanette Stals – die vierde roman in haar spanningsvolle Luna Joubert-reeks!
Tuesday – 15th March 2022
Kry elke pot sy maat in Maart? Vind uit in 4 nuwe Romanzas (Plus, staan ’n kans om te wen voor 17 Maart!)
Nuut by LAPA: vier splinternuwe liefdesverhale deur Cecilia Nortjé, Elsa Winckler, Rina Cilliers en Ciska Olivier. Plus, staan ’n kans om al vier Romanzas te wen!
Kom kyk na SP Benjamin se gesprek oor Dinge van ’n hond op die Vrystaat Literatuurfees se Facebook-groep! (16 Mrt.)
Penguin Random House SA en Vryspraak Digitaal nooi jou graag na ’n aanlyngesprek met SP Benjamin oor sy jongste roman, Dinge van ’n hond.
Monday – 14th March 2022
Die 20-jaar uitgawe van Liefde laat jou Rice Krispies anders proe is nou beskikbaar!
Onthou jy nog die aanhaling? ‘Hy glo die son skyn blokkies as hy op ’n tuinstoel gaan sit.’ Dan is die 20-jaar uitgawe van Liefde laat jou Rice Krispies anders proe ’n moet vir jou boekrak!
Friday – 11th March 2022
Annelie Ferreira, Nerine Ahlers en Noreen Nolte wen die LAPA Jeugromankompetisie 2021!
Aandag! Die wenners van die LAPA Jeugromankompetisie 2021 is pas bekend gemaak!
Thursday – 10th March 2022
Kom leer ’n paar Hacks vir die Lewe by Leandie du Randt in Bloemfontein (11 Mrt.) en Bethlehem (12 Mrt.)
Woon jy in Bloemfontein of in Bethlehem? Dan is jy in vir ’n groot bederf die naweek want Leandie du Randt kom kuier!
Wednesday – 9th March 2022
Kom gesels met François Bloemhof oor sy jongste roman, Kry vir jou, by Die Bordienghuis in Wellington (16 Mrt)
LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Kry vir jou deur François Bloemhof!
Tuesday – 8th March 2022
Don’t miss the launch of Kosbaar by Elmarie Berry at The Bright Collective in Somerset West (11 Mar)
Penguin Random House SA and The Bright Collective invite you to the launch of Kosbaar by Elmarie Berry.
Monday – 7th March 2022
Moord, intrige en ’n goudskat wat wag om ontdek te word: Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe
Elena ontdek ’n ou kaart wat kan lei na ’n goudskat in Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe.
Friday – 4th March 2022
‘Dit laat haar droewig voel, al die grysheid’: Lees ’n uittreksel uit Marie Spruyt se jongste roman, Droomboom
LAPA Uitgewers deel graag ’n proeseltjie uit Droomboom, Marie Spruyt se jongste roman wat afspeel teen die agtergrond van Ierland se magiese landskap.
Thursday – 3rd March 2022
‘Is jy in die moeilikheid? Tart ’n geheim jou?’ Lees ’n uittreksel uit Kry vir jou, nuut deur François Bloemhof
Lees ’n kort uittreksel uit Kry vir jou, die tweede boek in François Bloemhof se Ludo Labuschagne-wiedoenit reeks!
Skep jou eie kulinêre lekkernye met Sjef Mynhardt Joubert se jongste kookboek, My Stasie Straat Kombuis!
My Stasie Straat Kombuis is ’n weerspieëling van Sjef Mynhardt Joubert se kombuis en die etes wat hy daar aanbied.
Wednesday – 2nd March 2022
Geloof soos ’n mosterdsaadjie deur Helena Hugo is nou beskikbaar by LUCA!
Die bekroonde skrywer, vertaler en aktrise, Helena Hugo, se jongste boek is nou op die rakke!
Tuesday – 1st March 2022
Bloedbande deur Jeanette Stals: ’n Moord sonder verdagtes of leidrade? Klink soos ’n raaisel vir Luna Joubert!
Nou beskikbaar by LAPA: Bloedbande – die vierde boek in Jeanette Stals se Luna Joubert-reeks.