Kom ontmoet François Bloemhof, die skrywer van Kry vir jou, by Bargain Books Durbanville! (19 Mrt.)
More about the book!
LAPA Uitgewers en Bargain Books Durbanville nooi jou graag na die bekendstelling van Kry vir jou deur François Bloemhof!
Ludo Labuschagne, die onverskrokke (soms baie verskrokke) held, is terug om nog ’n tergende raaisel op te los en geregtigheid te laat seëvier. Maar sal hy betyd kan uitvind wiedoenit?
Moenie dit misloop nie!
Besonderhede
Datum: Saterdag 19 Maart 2022
Tyd: 10:00
Plek: Bargain Books Durbanville, De Ville-Sentrum, Winkel 15, Hoek van Hoof- en Wellingtonstraat, Durbanville, Kaapstad
RSVP: 021 976 5121 of durbanville@bargainbooks.co.za.
Facebook-uitnodiging:
Covid-maatreëls sal gevolg word, so onthou asseblief jou masker!
Lees ook:
- ‘Is jy in die moeilikheid? Tart ’n geheim jou?’ Lees ’n uittreksel uit Kry vir jou, nuut deur François Bloemhof
- Wie is so duiwels om die Van Biljons te teister? Vind uit in Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof
- ‘Dis byna supernatural, jy weet’: Lees ’n uittreksel uit Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Bargain Books Durbanville Boekbekendstelling Book events Book launches Durbanville François Bloemhof Kry vir jou LAPA LAPA Uitgewers
1 Votes
CRelated
- Join Pieter du Toit for the Bloemfontein launch of The Super Cadres: ANC Misrule in the Age of Deployment (12 Sep)
- Join Jackie Phamotse for the Cape Town launch of her new romantic thriller The Tea Merchant! (7 Sep)
- Join acclaimed bestselling author Louisa Treger in Stellenbosch for the launch of The Paris Muse (18 Sep)
- By Any Other Name – literary powerhouse Jodi Picoult takes on her most heartrending and headline grabbing story yet
- Don’t miss the Midrand launch of Jackie Phamotse’s new romantic thriller The Tea Merchant! (31 Aug)