C

WEN Bloedbande deur Jeanette Stals! Neem deel op LAPA se Facebook-blad voor 17 Maart
 More about the book!

Een gelukkige LAPA-leser kan die week wegstap met Bloedbande deur Jeanette Stals – die vierde roman in haar spanningsvolle Luna Joubert-reeks!

Speurder-sersant Luna Joubert van die Stellenbosch polisiediens word gestuur om die eienaardige dubbele moord op die eienaar van ’n kwekery en sy vrou te ondersoek. Die De Winters is beide met ’n skerp voorwerp aangeval, maar daar was geen teken van ’n struweling of enige getuies om sin te maak van die voorval nie.

Besoek LAPA Uitgewers op Facebook voor 17 Maart 2022 om in te skryf vir die kompetisie. Bepalings en voorwaardes geld. Wenners word lukraak gekies en op 18 Maart aangekondig.

Neem nou deel op LAPA se Facebook-blad!

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Bloedbande Competitions Jeanette Stals Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers Wen Win


1 Votes

You must log in to post a comment

0 Comments