Deborah Steinmair

Het jy al jou kaartjies gekoop vir die US Woordfees 2020? Hier is al die LAPA skrywers om na uit te sien

Die US Woordfees vind plaas vanaf 5 tot 16 Maart 2020. Het jy al jou kaartjies gekoop? Hier is al die LAPA skrywers wat jy dié jaar op die fees kan raakloop.

Woordfees 2020: Moenie Jodi Picoult se Skype-onderhoud met Deborah Steinmair en Sara-Jayne Makwala King misloop nie! (10 Maart)

Jonathan Ball Uitgewers nooi jou graag na die Skype-bekendstelling van Jodi Picoult se eerste roman in Afrikaans, Die belydenis.