Kom kuier saam met Fanie Viljoen, Madelein Rust en nog LAPA skrywers by die Sanctuary Boekfees in Klerksdorp (6 Nov)
More about the book!
Jy word vriendelik uitgenooi na die Sanctuary Boekfees in Klerksdorp!
Kom kuier saam met van jou gunsteling LAPA skrywers op Saterdag, 6 November:
- Dibi Breytenbach – Dowe gode, Blinde gode en Stom gode
- Henk Breytenbach – Kroonwild
- Hans du Plessis – Die opstand van Poppie Nel
- Madelein Rust – 25 trappe na benede, My naam is Legio, Doodsengel en Kanker Schmanker!
- Fanie Viljoen – Offers vir die vlieë, Môre as ons groot is en nog vele meer.
- Didi Potgieter – Hart van kant en nog meer Romanzas
- Louise van der Merwe – Kiekies en koffie en nog meer Romanzas
- Hannes Barnard – Roet en Wolk
- Susan Cilliers – Die Stella-moorde en Huis van gruwels
- Cecilia Steyn – ’n Hart is net atome
Die fees begin om 10:00, met ‘n propvol program tot 17:00.
Moenie dit misloop nie!
Besonderhede
Datum: Saterdag 6 November 2021
Tyd: 10:00 – 17:00
Plek: From Shack to Sanctuary, Ianstraat 64C, Wilkoppies, Klerksdorp
Toegangsfooi: R20
RSVP: 063 133 5759 of 079 471 3901
Facebook-uitnodiging
Covid-19 regulasies sal in plek wees, so onthou asseblief jou masker!
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Boekfeeste Boekgeleenthede Book events Cecilia Steyn Dibi Breytenbach Didi Potgieter Fanie Viljoen Hannes Barnard Hans du Plessis Henk Breytenbach LAPA LAPA Uitgewers Louise van der Merwe Madelein Rust Sanctuary Boekfees Susan Cilliers
1 Votes
Related
- In the latest episode of Pagecast, find out how a beach walk can be more exciting than any safari!
- Don’t miss the launch of Deep Blue: Why We Love the Sea by Veruska De Vita at Salon Hecate (12 Mar)
- Listen to the new episode of Pagecast! Acclaimed local author Nivashni Nair Sukdhev chats about her new novel, It’s Complicated
- Find out more about Michiel Heyns’s remarkable new novel The Wildest Beauty
- Find out more about It’s Complicated – the new romance novel by Nivashni Nair Sukdhev
