LUCA

Hierdie somer, Vat die regte pad – Jesus s’n: Nou beskikbaar by LUCA, geskryf deur Stephan Joubert!

Voel jy skuldig omdat jou pad met Jesus anders lyk as ander mense s’n? Kom tot ander insae in Stephan Joubert se jongste boek, Vat die regte pad – Jesus s’n.

Dagstukkies vir die moeë siel: In die teenwoordigheid van die Allerhoogste deur Stephan Joubert is nou beskikbaar

LUCA stel bekend: In die teenwoordigheid van die Allerhoogste deur Stephan Joubert. Jou jaar van geestelike groei begin nou!

‘Ek het dadelik besef ek is in groot gevaar’: Lees die Inleiding tot Ina Bonnette se aangrypende verhaal, INA

Lees ‘n uittreksel uit INA, ‘n Verhaal van genade en genesing deur Ina Bonnette – die merkwaardige ware verhaal van ‘n oorwinnaar van geslagsgeweld.

Gom vir jou stukkende wêreld deur Jan Vermeulen: Hulpmiddels vir tieners om trauma en verwarring te oorkom

5 belangrike Bybelse waarhede vir tieners in Gom vir jou stukkende wêreld deur Jan Vermeulen – nou beskikbaar by LUCA!

Wen INA, ’n Verhaal van genade en genesing deur Ina Bonnette! Neem deel op Facebook voor 22 Oktober

Jy kan nou ’n kans staan om Ina Bonnette se lewensverhaal te wen! INA, ’n Verhaal van genade en genesing is nou beskikbaar by LUCA.

Kom luister na Ina Bonnette se verhaal van oorlewing, genade en genesing by die aanlynbekendstelling van INA (13 Okt)

Nou beskikbaar by LUCA! Kom luister na Ina Bonnette in gesprek met Bertha Wahl by die aanlynbekendstelling van INA, ’n Verhaal van genade en genesing.

Nuut by LUCA: Die tint van ons toekoms deur Johan Cilliers (Plus: Wen ’n kopie op LUCA se Facebook-blad voor 12 Sept)

LUCA spog met ’n splinternuwe titel! Die tint van ons toekoms deur Professor Johan Cilliers.

Video: Elsa Winckler lees ’n stukkie uit haar geestelike roman, Arendsvlerke vir Siebert

Verslawing, liefde en oorwinning: Kyk na Elsa Winckler se voorlesing uit haar geestelike roman, Arendsvlerke vir Siebert.

Pitkos vir kinders en grootmense in Briewe van Mieliepit deur Fanie Viljoen – die heel eerste kinderboek uit LUCA se stal

Nou beskikbaar! Briewe van Mieliepit uit die pen van geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen, en pragtig geïllustreer deur Megan Bird.

Het jy al Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler probeer? Lees ’n kort uittreksel

‘’n Hartaanval?’ vra Talia vir die derde keer. ‘Maar Pappa was nooit siek nie, dit maak nie sin nie.’ Lees ‘n kort uittreksel uit Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler.

’n Eerlike, deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning: Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler – nou beskikbaar by LUCA

Nuut by LUCA! Arendsvlerke vir Siebert is ’n eerlike maar deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa Winckler.

Wen ’n getekende kopie van Elsa Winckler se jongste roman, Arendsvlerke vir Siebert (28 Maart)

Dis kompetisietyd! Een gelukkige leser kan vir die eerste keer ooit ’n getekende kopie van Elsa Winckler se jongste roman, Arendsvlerke vir Siebert, wen.

Vind hoop, inspirasie en antwoorde deur plaaslike skrywers by LUCA, ’n nuwe druknaam vir die Christenmark

Penguin Random House SA stel met trots bekend: LUCA, ’n Christendruknaam met ’n moderne aanslag.