C

Wen INA, ’n Verhaal van genade en genesing deur Ina Bonnette! Neem deel op Facebook voor 22 Oktober
 More about the book!

Jy kan nou ’n kans staan om Ina Bonnette se lewensverhaal te wen! INA, ’n Verhaal van genade en genesing het onlangs by LUCA verskyn, en is die merkwaardige verhaal van ’n oorwinnaar.

Hierdie is Ina se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar oorrompel het.

Besoek LUCA op Facebook voor 22 Oktober 2021 om in te skryf vir die kompetisie. Bepalings en voorwaardes geld.

Neem nou deel op LUCA se Facebook-blad:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa South African Current Affairs

Tags Competitions INA Ina ’n Verhaal van genade en genesing Ina Bonnette Kompetisie LAPA Uitgewers LUCA Modimolle Monster Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments