LAPA

Voorafbestellings vir Chanette Paul se langverwagte Marilyn is nou beskikbaar!

Voorafbestellings nou beskikbaar! Maak seker jy kry jou kopie van Marilyn, die langverwagte Vywervrou-trilogie vervolg.

50 Tydlose Breipatrone: Kreatiewe idees en nuttige wenke vir elke brei-entoesias

Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede – vind inspirasie vir elke okkasie in 50 Tydlose Breipatrone deur Christa Swanepoel

Eer jou vader en jou moeder … maar wat as hulle verkeerd is? Lees ’n uittreksel uit JJ Olivier se debuutroman, Skilderkrans

Lees ’n uittreksel uit Skilderkrans, JJ Olivier se debuutroman wat afspeel tydens die Anglo-Boereoorlog.

[Video] Probeer die resep vir Wit pizza met sampioene, rooiui en basilie uit Armand kook kaal Volume 2

Kry Armand Aucamp nie koud nie? Hier kook hy alweer kaal – die keer ’n wit pizza met sampioene, rooiui en basilie.

What drives a young person to kill their family members? Find out in Portraits of Pain by Melanie Moen

NEW! Portraits of Pain: Children who kill family members by Dr Melanie Moen

WEN lekker wyn, eetgoed en LAPA-boeke vir Vadersdag: Neem deel op Facebook voor 17 Junie 2021

Is jou pa ’n boekwurm wat hou van lekker kos, lekker wyn en goeie leesstof? Dan moet jy vandag nog deelneem aan LAPA se Vadersdagkompetisie op Facebook!

Gita het ’n mantel vir elke okkasie, maar hoe lank kan sy wegkruip? Vind uit in Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg

Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.

‘Vrou. Prooi. Geskenk. Offerande’: Lees ’n uittreksel uit Dominique deur Erla-Mari Diedericks (Nie vir sensitiewe lesers nie)

Lees die Proloog en Hoofstuk 1 uit Dominique – Erla-Mari Diedericks se jongste domestic noir riller.

[Uittreksel] Sjoe, dis bitter koud! Probeer die patroon vir ’n veelsydige serp uit 50 tydlose hekelpatrone

Oulike idees vir elke hekelentoesias – probeer die patroon vir ’n veelsydige serp uit 50 tydlose hekelpatrone deur Christa Swanepoel.

’n Noodlottige fratsongeluk uit hul kinderdae spook by drie niggies in Stil vloei die Komati deur Elize Parker

’n Fratskoeël het hulle dit genoem. Die een wat hulle nefie, Jaco, in die voorkop net bo sy oog getref het. Stil vloei die Komati deur Elize Parker is nou beskikbaar!

‘Een-en-dertig! Die getal tref Roxy soos ’n klip teen die kop’: Lees ’n uittreksel uit Kristel Loots se jongste roman

Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy sy soek ’n roekelose, skelrooi lipstiek-lewe. Lees ’n uittreksel uit Roxy deur Kristel Loots.

Wat het regtig daardie aand by die koshuis gebeur? Vind uit in Die Stella-moorde deur Susan Cilliers – binnekort beskikbaar!

Binnekort beskikbaar: Die Stella-moorde deur Susan Cilliers, skrywer van die topverkoper Huis van Gruwels.

Kyk net die pragtige omslag! Marilyn deur Chanette Paul verskyn in Julie 2021

Chanette Paul het onlangs die omslag van haar opkomende roman, Marilyn, op Facebook onthul.

Hou verby, Twilight! Elikser deur Frenette van Wyk is nou beskikbaar

Elikser deur Frenette van Wyk is ’n eerste in sy soort – ’n opwindende bonatuurlike romanse vir jong volwassenes in Afrikaans!

Verlore skatte, muisneste en storieboekliefde: Nou beskikbaar in vier nuwe Romanzas!

Nuut by LAPA – vier splinternuwe liefdesverhale deur Dina Botha, Elsa Winckler, Malene Breytenbach en Louise van der Merwe om jou winter op te kikker.

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Dominique deur Erla-Mari Diedericks (8 Junie)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Dominique deur Erla-Mari Diedericks.

Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek II is nou beskikbaar met 30 splinternuwe blokraaie!

Geniet nog 30 splinternuwe uitdagende en meevoerende raaisels in Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek II deur Willem Swanepoel.

Nuut! Daar’s iets vir elke hekelentoesias in 50 Tydlose Hekelpatrone deur Christa Swanepoel

Nuut! 50 Tydlose Hekelpatrone deur Christa Swanepoel – ’n versameling van 50 hoogtepunte uit die baie suksesvolle reeks, Hekel saam met Vrouekeur.

In 1899 verander twee families se lewens onherroeplik wanneer hul paaie kruis in Skilderkrans deur JJ Olivier

Skilderkrans, JJ Olivier se debuutroman wat afspeel tydens die Anglo-Boereoorlog, is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.

Potgooi: ‘Die era van valse ordentlikheid is verby!’ Ilse Salzwedel gesels met Sophia Kapp en Leonie van Rensburg oor Lyfskap

Luister hoe gesels Ilse Salzwedel met Sophia Kapp en Leonie van Rensburg oor hul bundel erotiese verhale, Lyfskap, op RSG.