C

WEN lekker wyn, eetgoed en LAPA-boeke vir Vadersdag: Neem deel op Facebook voor 17 Junie 2021
 More about the book!

Is jou pa ’n boekwurm wat hou van lekker kos, lekker wyn en goeie leesstof? Dan moet jy vandag nog deelneem aan LAPA se Vadersdagkompetisie op Facebook!

Jy kan wegstap met ’n geskenkpak gevul met lekker wyn, eetgoed en natuurlik LAPA-boeke ter waarde van R1 000!

Al wat jy hoef te doen is:

Die kompetisie is geldig vanaf 7 tot 17 Junie 2021. Die wenner word lukraak gekies en sal op 18 Junie aangekondig word.

Bepalings en voorwaardes geld.

Categories Afrikaans South Africa South African Current Affairs

Tags Competition Father's Day Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers Vadersdag Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments