LAPA Uitgewers
[Video] ‘’n Goeie boek is ’n boek wat die kind geniet. Punt’ – Christien Neser deel 7 wenke om jou kind aan die lees te kry
Christien Neser gesels oor die skryf van jeugboeke, spraakterapie en hoe om ’n liefde vir lees by jou kind te koester.
Dagstukkies vir die moeë siel: In die teenwoordigheid van die Allerhoogste deur Stephan Joubert is nou beskikbaar
LUCA stel bekend: In die teenwoordigheid van die Allerhoogste deur Stephan Joubert. Jou jaar van geestelike groei begin nou!
Kort jy ’n bietjie ekstra liefde die maand? Sluit aan by die RomanzaKlub voor 30 November en wen!
Sluit aan by die RomanzaKlub in November, en jy kan dalk wegstap met ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van ’n R1000 PLUS ’n pragtige sak!
Video: André Trantraal wen ’n SALA vir sy kinderboek Keegan en Samier: Die sokkerfiasko
André Trantraal, ’n baanbreker in die bevordering van Kaapse Afrikaans, is onlangs bekroon met ’n Suid-Afrikaanse Literêre Toekenning (SALA) vir sy kinderboek, Keegan & Samier: Die sokkerfiasko.
‘Ek het dadelik besef ek is in groot gevaar’: Lees die Inleiding tot Ina Bonnette se aangrypende verhaal, INA
Lees ‘n uittreksel uit INA, ‘n Verhaal van genade en genesing deur Ina Bonnette – die merkwaardige ware verhaal van ‘n oorwinnaar van geslagsgeweld.
Gom vir jou stukkende wêreld deur Jan Vermeulen: Hulpmiddels vir tieners om trauma en verwarring te oorkom
5 belangrike Bybelse waarhede vir tieners in Gom vir jou stukkende wêreld deur Jan Vermeulen – nou beskikbaar by LUCA!
‘Ons sal altyd alles slegs ten dele ken’: Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen is nou beskikbaar!
Wie is besig om die meisies van Elegant Queens Academy te vermoor? Vind uit in Spieëltjie, spieëltjie, Jan Vermeulen se jongste misdaadroman!
Video: Wat beteken dit om gay en Suid-Afrikaans te wees? Renaldo Schwarp gesels oor sy nuwe boek, Skeef
Renaldo Schwarp se jongste boek Skeef plaas LGBTIQ-ervaringe onder die soeklig. Kyk na die video!
’n Hart is net atome deur Cecilia Steyn – ’n skreeusnaakse grafiese roman vir jonk en oud
’n Hart is net atome is ’n fantastiese grafiese roman deur geliefde jeugboekskrywer Cecilia Steyn en illustreerder Danielle Albertyn.
Na ’n plaas in Afrika deur Irma Joubert is nou ‘n oudioboek! Luister na ’n voorsmaak gelees deur Anton Brink
Irma is beslis die gewildste en mees geliefde skrywer van Afrikaanse historiese fiksie. En nou kan jy na Na ’n plaas in Afrika luister!
Luister! Hoe het Ethienne Reynecke die doodsengel drie keer vrygespring? Tinus van Staden vertel op Pretoria FM
Luister na ’n onderhoud met Tinus van Staden oor die verstommende storie van oud-rugbyheld en gemengde gevegskuns-kampioen, Ethienne Reynecke.
Wen INA, ’n Verhaal van genade en genesing deur Ina Bonnette! Neem deel op Facebook voor 22 Oktober
Jy kan nou ’n kans staan om Ina Bonnette se lewensverhaal te wen! INA, ’n Verhaal van genade en genesing is nou beskikbaar by LUCA.
Wen ’n kopie van Die duisend en eerste nag deur François Bloemhof! Neem deel op Facebook voor 22 Oktober
François Bloemhof se jongste roman Die duisend en eerste nag het pas op die rakke beland, en jy kan nou ’n kopie daarvan wen!
Vergeet van veilige storiegrense – Die duisend en eerste nag deur François Bloemhof is nou beskikbaar!
Nou beskikbaar by LAPA! Die duisend en eerste nag deur François Bloemhof is ’n unieke lees-luister-en-kyk-ervaring.
Kom luister na Ina Bonnette se verhaal van oorlewing, genade en genesing by die aanlynbekendstelling van INA (13 Okt)
Nou beskikbaar by LUCA! Kom luister na Ina Bonnette in gesprek met Bertha Wahl by die aanlynbekendstelling van INA, ’n Verhaal van genade en genesing.
Kom gesels met Pieter van Zyl oor sy boek Verhale van hoop by Hollywood Studios in Krugersdorp-Wes (9 Okt)
LAPA Uitgewers en Hollywood Costumes nooi jou uit na die bekendstelling van Verhale van hoop deur Pieter van Zyl – een dag voor Wêreld Psigiese Gesondheidsdag op Sondag 10 Oktober.
Video: ‘Ek wou vir Marilyn ’n tweede kans gee’ – Chanette Paul gesels oor die opvolgverhaal van haar Vywervrou-trilogie
LAPA Uitgewers het onlangs ’n kort video op Facebook gedeel waarin Chanette Paul gesels oor haar jongste roman, Marilyn.
‘Ek moet jou iets vertel … Jip, ek is gay’: Lees ’n uittreksel uit Skeef deur Renaldo Schwarp
‘Elkeen se reis is uniek,’ skryf mediapersoonlikheid Renaldo Schwarp in ’n uittreksel uit sy LGBTIQ-memoir, Skeef.