C

Video: Wat beteken dit om gay en Suid-Afrikaans te wees? Renaldo Schwarp gesels oor sy nuwe boek, Skeef
 More about the book!

‘My dokumentêre program Skeef het groot welslae behaal by internasionale en plaaslike filmfeeste sedert 2019, en dit wys tans op Showmax. Die boek is ‘n nuwe vertrekpunt om LGBTIQ-ervaringe onder die soeklig te plaas.’

Só sê radio-omroeper, mediapersoonlikheid en digitale mediaspesialis Renaldo Schwarp oor sy jongste boek, Skeef.

Wat beteken dit om gay en Suid-Afrikaans te wees? Lees die boek om uit te vind!

Kyk na die video op Facebook:

 

Lees ook:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa South African Current Affairs

Tags Afrikaans LAPA LAPA Uitgewers LGBTIQ Renaldo Schwarp Skeef Video


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments