C

Na ’n plaas in Afrika deur Irma Joubert is nou ‘n oudioboek! Luister na ’n voorsmaak gelees deur Anton Brink
 More about the book!

Irma Joubert se jongste roman, Na ’n plaas in Afrika, is nou beskikbaar as ’n oudioboek!

Na ’n plaas in Afrika is die derde boek in haar gewilde trilogie ná Immer wes en Mentjekind van Pas-opkamp. Anders as met haar vorige boeke, word die verhaal grootliks vanuit twee manlike perspektiewe vertel – dié van Engelsman Charles Smith en Hildegard se stiefseun Oswald von Stein.

Irma is beslis die gewildste en mees geliefde skrywer van Afrikaanse historiese fiksie. En nou kan jy na haar roman luister soos voorgelees deur Anton Brink!

Luister na ’n klankgreep uit Na ’n plaas in Afrika:

 

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Anton Brink Audible Audio Books Book excerpts Book extracts Irma Joubert LAPA LAPA Uitgewers Na 'n plaas in Afrika Oudioboek YouTube


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments