LAPA Uitgewers
Hoe bemagtig mens leerders om te wil skryf? Kom vind uit by Lapa Uitgewers se slypskool vir taalonderwysers in die Vrystaat (8 Feb)
Aandag alle Afrikaansonderwysers in die Vrystaat – u word hiermee hartlik uitgenooi na ons slypskool vir taalonderwysers.
Werksgeleentheid: Is JY LAPA Uitgewers se nuwe produksieassistent? (Aansoeke sluit 31 Jan 2020)
Is jy lief vir Afrikaanse boeke? Stel jy belang in aktuele sake? Floreer jy onder hoë druk? Dan het LAPA die perfekte geleentheid net vir jou.
Kom vier die bekendstelling van René van Zyl se jongste samesweringsriller Die Alfadokument in Pretoria (30 Jan)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boekwinkel nooi jou uit na die bekendstelling van Die Alfadokument deur René van Zyl.
Shirmoney Rhode resenseer Lang pad onnetoe deur Jason Reynolds, vertaal deur Nathan Trantraal
Lees wat sê die skrywer en digter Shirmoney Rhode oor Jason Reynolds se roman Long way down, wat deur die digter Nathan Trantraal na Afrikaans vertaal is.
Glo Kristel Loots in ‘love at first sight?’ En hoe lyk haar droomman? Lees haar onderhoud oor Eendag is nou om uit te vind
Kristel het onlangs 10 vrae beantwoord oor haar verhaal van ’n vrou wat moeg raak vir haar lewe en vir haarself ’n plekkie in die son gaan soek.
Org Potgieter resenseer Blinde Gode deur Dibi Breytenbach: Aella O’Malley is terug en ondersoek die moord op ‘n landdros
Org Potgieter resenseer Dibi Breytenbach se jongste roman, Blinde Gode.
‘Daar is soveel organisasies wat mense se goedgelowigheid en onskuld uitbuit’ – Rene van Zyl gesels oor Die Alfadokument
Skrywer en Taalgenoot-redakteur Johan Jack Smith het met René van Zyl gesels oor haar jongste samesweringsriller, Die Alfadokument.
Verlustig jou in vyf lekkerlees-liefdesverhale – net betyds vir die feesseisoen
Vyf lekkerlees-Romanza’s het pas op LAPA se rakke verskyn – net betyds vir die vakansie!
Leesstof vir die lang vakansie – Fanie Viljoen se jongste tienerdrama, Môre as ons groot is, is hier!
Nuut by LAPA: Fanie Viljoen se jongste tienerdrama, Môre as ons groot is
Werksgeleentheid: Kom begin ’n nuwe hoofstuk by LAPA as bemarker vir die skole- en bibliotekespan
Is jy lief vir lees, skryf, kinders en boeke? Dan het LAPA die perfekte werk net vir jou. LAPA Uitgewers is op …
Cecilia Britz, the doyenne of recreational fiction, dies
It is with great sadness that LAPA’s personnel learned of the death of Cecilia Britz. She passed away on 12 December 2019.
Join Armand Aucamp for LowCarb in the Lowveld cooking classes in Hoedspruit (29 Feb 2020)
Don’t miss LowCarb in the Lowveld with Armand Aucamp, author of the Banting and keto cookbook Armand kook kaal – die maer uitgawe!
Daar was nie sulke boeke toe ons kinders was nie – LAPA-skrywers vier diversiteit in kinderliteratuur in Distrik Ses
Skrywers Bianca Flanders, Susan Ongansie en André Trantraal skryf kinderboeke wat hul wêreld uitbeeld omdat daar nie sulke boeke was toe hulle klein was nie.
Hoe verander geheimhouding jou psige? André Krüger gesels oor ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid (Video)
Video: André Krüger gesels oor sy jongste spanningsverhaal, ‘n Redelike hoeveelheid moeilikheid, ‘n plaaslike spioenasie wipplankrit.
Winskopies! Kry 75% af op uitgesoekte titels by LAPA Uitgewers – terwyl voorraad hou
Kry 75% af op uitgesoekte titels by LAPA – terwyl voorraad hou!
Kom brekfis saam met die skrywers van Kook saam Kaaps, Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker, by #OnseFees in die Paarl (7 Des)
Kom brêkfis saam met Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker by #OnseFees op 7 Desember 2019.
LAPA ondersteun 16 Dae van Aktivisme Teen Geweld Teen Vroue en Kinders
Vanaf 25 November tot 10 Desember wil LAPA Uitgewers bewustheid skep vir geweld teen vroue en kinders.
Beïndruk jou gesin met 50 maklike huiskosresepte uit Karlien kan nie kook nie deur Karlien van Jaarsveld en Izelle Hoffman
Karlien kan nie kook nie deur sangeres Karlien van Jaarsveld en leefstylsjef Izelle Hoffman: resepte so maklik, enigeen kan dit maak!
‘Ek is nie okay nie. En dit is meer as okay.’ Lees ‘n uittreksel uit Seks, leuens en die internet deur Erla-Mari Diedericks
Lees ‘n uittreksel uit Erla-Mari Diedericks se eerlike en soms skreeusnaakse memoir, Seks, leuens en die internet.
Nuut deur top-spioenasieskrywer André Krüger: ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid
Maak gereed vir ‘n plaaslike spioenasie wipplankrit in ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid deur André Krüger.