C

‘Daar is soveel organisasies wat mense se goedgelowigheid en onskuld uitbuit’ – Rene van Zyl gesels oor Die Alfadokument
 More about the book!

Skrywer en Taalgenoot-redakteur Johan Jack Smith het met René van Zyl gesels oor haar jongste samesweringsriller, Die Alfadokument.

Hierdie opwindende boek vertel die verhaal van ʼn berugte internasionale geloofsorde, die Nikolaïete, wat geloof en mag misbruik tot hul eie voordeel.

René skryf gewoonlik liefdesverhale, en met Die Alfadokument het sy grense en genres verskuif. In die onderhoud vertel sy waarom sy hierdie storie geskryf het, hoe sy die navorsing aangepak het en wat haar man – ‘n predikant – van haar boek dink.

Lees die onderhoud:

Dink jy organisasies soos die Nikolaïete is plaaslik ook ’n bedreiging? Of dink jy dit bestaan plaaslik?

Absoluut. Dit bestaan in een of ander vorm orals op aarde en van alle tye af. Daar is soveel organisasies, nie net godsdienstig nie, wat mense se goedgelowigheid en onskuld uitbuit en mense val so maklik daarvoor. Van die slimstes tot die domstes onder ons.

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans ATKV Die Alfadokument Interviews Johan Jack Smith LAPA LAPA Uitgewers René van Zyl


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments