C

Winskopies! Kry 75% af op uitgesoekte titels by LAPA Uitgewers – terwyl voorraad hou

Moenie LAPA Uitgewers se massiewe uitverkoping misloop nie! Kry 75% af op uitgesoekte titels – net betyds vir die feesseisoen.

Daar is iets vir almal! Rillers vir die brawes, liefdesverhale vir ontspanning, kookboeke vir jou innerlike sjef en avontuurverhale vir die jongspan. Aanhangers van Chanette Paul, Martin Steyn, Alta Cloete, Jaco Jacobs en meer sal beslis nie teleurgesteld wees nie.

Bestel jou lekkerleesstof vandag nog terwyl voorraad hou.

WINSKOPIES! (75% AF OP UITGESOEKTE TITELS)

WINSKOPIES! Kry 75% af op uitgesoekte titels. Die perfekte geskenk om onder die boom te sit!Daar is iets vir almal! Rillers vir die brawes, liefdesverhale vir me-time, kookboeke vir jou innerlike sjef en avontuurverhale vir die jongspan! Fiksie: https://lapa.co.za/fiksie/winskopiesNiefiksie: https://lapa.co.za/niefiksie/winskopiesKinder- en tienerboeke: https://lapa.co.za/kinder-en-tienerboeke/winskopies*Slegs terwyl voorraad hou.

Posted by LAPA Uitgewers on Thursday, November 28, 2019

Categories Afrikaans Fiction Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Alta Cloete Chanette Paul Jaco Jacobs LAPA LAPA Uitgewers Martin Steyn Sale Uitverkoping


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments