Kompetisie

Lief vir die natuur? Wen ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika deur Johan Marais! Neem deel voor 30 Nov

Aandag, alle slangliefhebbers … Een gelukkige leser kan die maand wegstap met ’n kopie van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika deur Johan Marais!

Wen ’n kas vol kookboeke, insluitend Kosbaar deur Elmarie Berry! Deem deel voor 30 November 2022

Net betyds vir die feesseisoen! Een gelukkige leser kan in Desember wegstap met ’n kas vol kookboeke van Penguin Random House SA.

Wat is lekker by LAPA? Wen groot pryse in drie lekkerleeskompetisies! (29 Sep – 9 Okt)

Wil jy wegstap met boekpryse ter waarde van tot R1,500? Skryf vandag nog in vir drie opwindende kompetisies by LAPA Uitgewers!

WEN ’n kookboekbondel vol eg Suid-Afrikaanse erfenisgeregte! Skryf in voor 29 September 2022

LAPA Uitgewers vier Erfenismaand! Drie gelukkige lesers kan hierdie maand elkeen ’n LAPA-kookboekbondel vol Suid-Afrikaanse erfenis wen.

WEN al 3 boeke in Irma Joubert se Oorlogstrilogie PLUS ’n paar Veldskoen vellies ter waarde van R999! (31 Jul)

Teken in op LAPA se nuusbrief voor 31 Julie 2022 en jy kan dalk wegstap met ’n pragtige Irma Joubert-geskenkpak – en in splinternuwe vellies!

Kom ons speel Raai-raai Romanza! Op die spel? ’n Romanza-geskenkpak PLUS ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van R1,000! (30 Jun)

Hoe goed ken jy jou Afrikaanse liefdesverhale? Toets jou kennis in LAPA Uitgewers se Raai-raai Romanza-kompetisie vir ’n kans om te wen!

Kompetisietyd! Teken in op LUCA se nuusbrief voor 30 Junie om ’n pragtige geskenkpak PLUS ’n bederfboks te wen

Een gelukkige leser kan vandeesmaand wegstap met ’n pragtige LUCA-geskenkpak!

Een gelukkig leser kan nou wegstap met Vita du Preez se volledige erotika-trilogie! Neem deel op Facebook voor 19 Mei

Liefdesles, Klaskamer én Skoolgeld – dis die drie boeke waarmee jy vandeesweek kan wegstap in LAPA Uitgewers se jongste Facebook-kompetisie.

Liewe Mamma, staan ’n kans om ’n pragtige LAPA-geskenkpak te wen! Neem deel voor 31 Mei 2022

Teken in op LAPA se nuusbrief en jy kan dalk wegstap met ’n pragtige geskenkpak propvol boeke spesiaal vir die moeders!

3 dae oor om in te skryf! WEN So lyk ’n vrou: My 40 jaar van hel saam met ’n narsis deur Ilse Verster (31 Mrt.)

Een gelukkige leser kan die week wegstap met Ilse Verster se debuut, So lyk ’n vrou! 

WEN ’n pragtige geskenkpak met 5 van Sophia Kapp se beste romans! Kompetisie geldig tot 31 Maart 2022

Wil jy wegstap met ’n Sophia Kapp-geskenkpak? Teken nou in op LAPA Uitgewers se nuusbrief om in aanmerking te kom vir die prys!

WEN Bloedbande deur Jeanette Stals! Neem deel op LAPA se Facebook-blad voor 17 Maart

Een gelukkige LAPA-leser kan die week wegstap met Bloedbande deur Jeanette Stals – die vierde roman in haar spanningsvolle Luna Joubert-reeks!

Wil jy Stillewe en Droomboom deur Marie Spruyt wen? Neem deel aan die Facebook-kompetisie voor 3 Maart!

Een gelukkige leser kan eersdaags wegstap met Droomboom en Stillewe deur Marie Spruyt!

WEN François Bloemhof se tweede Ludo Labuschagne-wiedoenit, Kry vir jou! Neem deel op Facebook voor 10 Feb

Een gelukkige leser kan nou ‘n kans staan om Kry vir jou deur François Bloemhof te wen! (Net betyds vir Valentynsdag.)

Wen ’n Leandie du Randt-geskenkpak! Prys sluit in My Hacks vir die Lewe, twee kaartjies na haar Girls Night en nog meer

Jy kan nou ’n kans staan om ’n kopie van Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe te wen! Plus, ’n heerlike geskenkpak en twee kaartjies na haar Girls Night met Irene-Louise van Wyk in Pretoria.

Klop jou hart tjoklits vir die liefde? Sluit aan by die RomanzaKlub voor 7 Februarie en WEN ‘n geskenkpak ter waarde van R2,000

Bederf jouself hierdie maand en sluit aan by die RomanzaKlub. Jy kan ‘n kans staan om ‘n Romanza-geskenkpak ter waarde van R2,000 te wen! (Spoiler: daar’s sjokolade op die spel!)

WEN Leef in volkleur of Colour your life with relationships deur Johan Smith! Neem deel op LUCA se Facebook-blad voor 10 Feb 2022

Twee gelukkige lesers kan vandeesmaand wegstap met ‘n kopie van Johan Smith se jongste boek, Leef in volkleur, of die Engelse weergawe, Colour Your Life With Relationships.

Kort jy ’n bietjie ekstra liefde die maand? Sluit aan by die RomanzaKlub voor 30 November en wen!

Sluit aan by die RomanzaKlub in November, en jy kan dalk wegstap met ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van ’n R1000 PLUS ’n pragtige sak!

WEN nog ’n Irna van Zyl-geskenkpak in Afrikaans of Engels!

Goeie nuus! Jy het die maand nóg ’n kans om met ’n Irna van Zyl-boekpak weg te stap. Skryf in voor 31 Oktober 2021.

Wen INA, ’n Verhaal van genade en genesing deur Ina Bonnette! Neem deel op Facebook voor 22 Oktober

Jy kan nou ’n kans staan om Ina Bonnette se lewensverhaal te wen! INA, ’n Verhaal van genade en genesing is nou beskikbaar by LUCA.