C

Wat is lekker by LAPA? Wen groot pryse in drie lekkerleeskompetisies! (29 Sep – 9 Okt)

Wil jy wegstap met boekpryse ter waarde van tot R1,500? Skryf vandag nog in vir drie opwindende kompetisies by LAPA Uitgewers!

Wen ’n Isa Konrad e-boekbondel – geldig tot 29 September 2022

Wen ’n Isa Konrad e-boekbondel, wat bestaan uit Moord op Karibib, Doodsake op Karibib, Vleisfees op Karibib en Toekomsmens, PLUS ’n bederfboks ter waarde van ’n R1,500! Die kompetisie is geldig tot 29 September 2022. Die wenner word lukraak gekies en op 30 September aangekondig. Bepalings en voorwaardes geld.

Wen ’n Romanza-geskenkpak – geldig tot 30 September 2022

Sluit hierdie maand aan by die RomanzaKlub en staan ’n kans om September se vier pragtige Romanzas PLUS ’n geskenkpak ter waarde van ’n R1,500 te wen! Die kompetisie is geldig tot 30 September 2022. Die wenner word lukraak gekies en op 3 Oktober aangekondig. Bepalings en voorwaardes geld.

Wen plaaslike gunstelinge – geldig tot 9 Oktober 2022

Wen ’n geskenkpak vol plaaslike gunstelinge! Die prys sluit die volgende boeke in: Murasie deur Chanette Paul, Vleisfees op Karibib deur Isa Konrad, Verbode drif deur Irma Joubert, Kry vir jou deur François Bloemhof, Spieëltjie, Spieëltjie deur Jan Vermeulen, Een vir een deur Peet Venter, 25 Trappe na benede deur Madelein Rust en Roxy deur Kristel Loots.

Die kompetisie is geldig tot 9 Oktober 2022. Bepalings en voorwaardes geld.

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Book Competitions Competitions Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers Win Books


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments