Wil jy Stillewe en Droomboom deur Marie Spruyt wen? Neem deel aan die Facebook-kompetisie voor 3 Maart!
More about the book!
![](https://readinglist.click/wp-content/uploads/2022/02/Stillewe-en-Droomboom.jpg)
Marie Spruyt se jongste roman Droomboom het pas die rakke getref! Een gelukkige leser kan wegstap met Droomboom asook haar vorige roman, Stillewe.
Besoek LAPA Uitgewers op Facebook voor 3 Maart 2022 om in te skryf vir die kompetisie. Bepalings en voorwaardes geld. Wenners word lukraak gekies en op 4 Maart aangekondig.
Neem nou deel op LAPA se Facebook-blad!
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Competitions Droomboom Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers Marie Spruyt Stillewe Wen Win