Afrikaans
WEN Bloedbande deur Jeanette Stals! Neem deel op LAPA se Facebook-blad voor 17 Maart
Een gelukkige LAPA-leser kan die week wegstap met Bloedbande deur Jeanette Stals – die vierde roman in haar spanningsvolle Luna Joubert-reeks!
Kry elke pot sy maat in Maart? Vind uit in 4 nuwe Romanzas (Plus, staan ’n kans om te wen voor 17 Maart!)
Nuut by LAPA: vier splinternuwe liefdesverhale deur Cecilia Nortjé, Elsa Winckler, Rina Cilliers en Ciska Olivier. Plus, staan ’n kans om al vier Romanzas te wen!
Kom kyk na SP Benjamin se gesprek oor Dinge van ’n hond op die Vrystaat Literatuurfees se Facebook-groep! (16 Mrt.)
Penguin Random House SA en Vryspraak Digitaal nooi jou graag na ’n aanlyngesprek met SP Benjamin oor sy jongste roman, Dinge van ’n hond.
Die 20-jaar uitgawe van Liefde laat jou Rice Krispies anders proe is nou beskikbaar!
Onthou jy nog die aanhaling? ‘Hy glo die son skyn blokkies as hy op ’n tuinstoel gaan sit.’ Dan is die 20-jaar uitgawe van Liefde laat jou Rice Krispies anders proe ’n moet vir jou boekrak!
Annelie Ferreira, Nerine Ahlers en Noreen Nolte wen die LAPA Jeugromankompetisie 2021!
Aandag! Die wenners van die LAPA Jeugromankompetisie 2021 is pas bekend gemaak!
Kom leer ’n paar Hacks vir die Lewe by Leandie du Randt in Bloemfontein (11 Mrt.) en Bethlehem (12 Mrt.)
Woon jy in Bloemfontein of in Bethlehem? Dan is jy in vir ’n groot bederf die naweek want Leandie du Randt kom kuier!
Kom gesels met François Bloemhof oor sy jongste roman, Kry vir jou, by Die Bordienghuis in Wellington (16 Mrt)
LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Kry vir jou deur François Bloemhof!
Moord, intrige en ’n goudskat wat wag om ontdek te word: Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe
Elena ontdek ’n ou kaart wat kan lei na ’n goudskat in Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe.
‘Dit laat haar droewig voel, al die grysheid’: Lees ’n uittreksel uit Marie Spruyt se jongste roman, Droomboom
LAPA Uitgewers deel graag ’n proeseltjie uit Droomboom, Marie Spruyt se jongste roman wat afspeel teen die agtergrond van Ierland se magiese landskap.
‘Is jy in die moeilikheid? Tart ’n geheim jou?’ Lees ’n uittreksel uit Kry vir jou, nuut deur François Bloemhof
Lees ’n kort uittreksel uit Kry vir jou, die tweede boek in François Bloemhof se Ludo Labuschagne-wiedoenit reeks!
Skep jou eie kulinêre lekkernye met Sjef Mynhardt Joubert se jongste kookboek, My Stasie Straat Kombuis!
My Stasie Straat Kombuis is ’n weerspieëling van Sjef Mynhardt Joubert se kombuis en die etes wat hy daar aanbied.
Geloof soos ’n mosterdsaadjie deur Helena Hugo is nou beskikbaar by LUCA!
Die bekroonde skrywer, vertaler en aktrise, Helena Hugo, se jongste boek is nou op die rakke!
Bloedbande deur Jeanette Stals: ’n Moord sonder verdagtes of leidrade? Klink soos ’n raaisel vir Luna Joubert!
Nou beskikbaar by LAPA: Bloedbande – die vierde boek in Jeanette Stals se Luna Joubert-reeks.
Hoeveel invloed het Rusland op die ANC se regeerstyl gehad? Vind uit in Terreur en bevryding deur Leopold Scholtz
In Terreur en bevryding skryf Leopold Scholtz dat die SAKP reeds in 1928 opdrag van die Kremlin ontvang het om die ANC te infiltreer.
Het jy ’n storie om te vertel? Die skrywers op LAPA se Jeugromankompetisie-kortlys het beslis!
Die kortlys vir LAPA Uitgewers se Jeugromankompetisie vir 2021 is bekend!
Wat is die sleutel tot vrede en vryheid? Vind uit in Die net is gebreek deur Chris van der Merwe
Chris van der Merwe skryf oor die blydskap van die gebreekte vangnet in sy jongste boek, Die net is gebreek. Nou beskikbaar by LUCA!
Wil jy Stillewe en Droomboom deur Marie Spruyt wen? Neem deel aan die Facebook-kompetisie voor 3 Maart!
Een gelukkige leser kan eersdaags wegstap met Droomboom en Stillewe deur Marie Spruyt!
Where would we be without us! Wathint’imbokodo! Find out about the new series Imbokodo: Women Who Shape Us
Imbokodo: Women Who Shape Us is a groundbreaking series of books, written by Athambile Masola and Xolisa Guzula and published by Jacana Media, telling the stories of pioneering South African women who have cleared a path for women and girls.
Die hart soek wat hy (of sy) soek in 5 splinternuwe Romanzas – nou op die rakke!
Nuut by LAPA in die maand van liefde – vyf nuwe liefdesromans deur René van Zyl, Frenette van Wyk, Analize Viljoen, Dina Botha en Lizelle von Wielligh!
Kom kuier saam met Herman Lensing by die Food and Flower High Tea in Bloemfontein! (19 Feb)
Kom vier die bekendstelling van Huiskos deur Herman Lensing in Bloemfontein!