Afrikaans
Liefde is die antwoord in vier splinternuwe Romanzas – nou beskikbaar by LAPA Uitgewers!
Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur Didi Potgieter, Lizelle von Wielligh, Ida Bester en Judy Troskie …
‘Onthutsend eerlik en onmoontlik om neer te sit’: Deborah Steinmair resenseer Hoerkind deur Herman Lategan
‘Hoerkind van Herman Lategan het my diep ontroer,’ skryf Deborah Steinmair (As jy van moord droom, LAPA) in die Vrye Weekblad.
‘Skerp en toeganklik’: Jan-Jan Joubert resenseer Terreur en Bevryding deur Leopold Scholtz
Min mense kan by Leopold Scholtz kers vashou, meen Jan-Jan Joubert. Lees sy resensie oor Terreur en Bevryding.
‘Dis asof jy aan hulle kan raak of hul hoor gesels’: Louise Viljoen resenseer Die Anglo-Boereoorlog in kleur deur Tinus le Roux
Louise Viljoen het onlangs ’n resensie geskryf oor Die Anglo-Boereoorlog in kleur deur Tinus le Roux – die heel eerste boek oor die oorlog wat in volkleur verskyn het!
Hoerkind: Die memoires van ’n randeier deur Herman Lategan – ’n aangrypende relaas oor verlies en oorwinning
Hoerkind is ’n aangrypende relaas oor verlies én oorwinning wat jou sal laat lag, en jou hart ’n paar keer breek.
‘Ek was banger vir my ma om dit te lees as om dit in die res van die wêreld in te stuur!’ An-Mari do Carmo gesels oor Toe als groen was
Toe als groen was deur An-Mari do Carmo het onlangs by LUCA verskyn! Cliffordene Norton het met die skrywer gesels oor haar treffende debuut wat gebaseer is op ware gebeure …
‘Ek het net een dag besluit ek gaan probeer’: Jacolet van den Berg beantwoord 5 vinnige vrae oor haar skryfloopbaan
Wie is Jacolet van den Berg en wat laat haar tiek? Vind uit in LAPA Uitgewers se onderhoud met die manjifieke skrywer van Die manjifieke ontwaking van Mel en Die geheime lewe van Gita!
Video: ‘DIE SAKP was een van die mees Kremlin-getroue kommunistiese partye ter wêreld’ – Dr Leopold Scholtz
‘Die ANC se narratief oor sy eie verlede is dat hy was volmaak […] maar die volle waarheid is baie meer genuanseerd as dit.’ Só sê Dr Leopold Scholtz in ’n onderhoud oor sy jongste boek, Terreur en bevryding.
‘Jy verkoop ’n probleem wat jy oplos, nie ’n produk nie’ – lees ’n uittreksel uit Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe
Hoe begin jy ’n suksesvolle besigheid? Wat beteken dit regtig om na jou liggaam en siel om te sien? En hoe bestuur jy jou denke sodat jy jou drome kan bewaarheid?
‘Sy wil begin jag maak op die geweldenaar’: Lees die proloog en eerste hoofstuk uit Bloedbande deur Jeanette Stals
Wie het die De Winters so koelbloedig vermoor? Luna Joubert is op die spoor! Lees ’n uittreksel uit Bloedbande deur Jeanette Stals.
[Video] ‘Moet jy ’n passie hê om welvaart te skep?’ Kyk na die eerste episode van Welvaartskeppers op kykNET, kanaal 144!
Is passie genoeg om sukses te behaal of moet jy eerder fokus op dit waarin jy goed is? Kyk na die eerste episode van Welvaartskeppers – die televisiereeks gebaseer op die boek deur Riaan Botha.
Bederf jouself met vier nuwe Romanzas – nou beskikbaar by LAPA! Want liefde kan jou siel genees …
Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur Madelie Human, Alma Carstens, Rika Cloete en Ernalize du Toit.
Pleeg iemand moord vir moetie in Makulu Manzi? Vind uit in Rooigety deur Bets Smith!
Rooigety deur Bets Smith, die opvolg van Dooiegety, is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.
Hoe kies jy tussen wie jy was en wie jy kan wees? Vind uit in Die manjifieke ontwaking van Mel deur Jacolet van den Berg!
Wanneer die lewe jou omwentel is die wéét binne-in jou: Die manjifieke ontwaking van Mel deur Jacolet van den Berg is nou beskikbaar by LAPA!
Jou diepste vrees is sy grootste begeerte … Die Bewonderaar deur Erla-Mari Diedericks is nou beskikbaar by Wenkbrou!
Hoe beskerm jy jouself teen Die Bewonderaar as niemand glo hy bestaan nie?
Leer om jouself deur God se oë te sien in Rig jou gedagtes hierop deur John Stange – nou beskikbaar by LUCA!
In Rig jou gedagtes hierop daag John Stange jou uit om vir 31 dae met jouself te praat soos wat die Here met jou praat
Boek en Koek met Pieter Stoffberg: Kom ontmoet die skrywer van Tenk in gesprek met Phyllis Green in Pretoria! (25 Jun)
Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Tenk deur Pieter Stoffberg.
Splinternuut by LUCA! Geanker in geloof deur Caitlin Henderson verken Bybelse waarhede deur die oë van ’n boer se vrou
Leer hoe om hoop te kweek en vreugde te vind in Geanker in geloof deur Caitlin Henderson. Nou beskibaar by LUCA!
Kompetisietyd! Teken in op LUCA se nuusbrief voor 30 Junie om ’n pragtige geskenkpak PLUS ’n bederfboks te wen
Een gelukkige leser kan vandeesmaand wegstap met ’n pragtige LUCA-geskenkpak!
‘Die wisselwerking tussen mens en mens fassineer my’: Lees ’n onderhoud met Stella se dogters-outeur, Helene de Kock
Amanda Claassens het onlangs met Helene de Kock gesels oor haar kleurryke skryfloopbaan asook haar jongste roman, Stella se dogters.