C

‘Jy verkoop ’n probleem wat jy oplos, nie ’n produk nie’ – lees ’n uittreksel uit Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe
 More about the book!

Hoe begin jy ’n suksesvolle besigheid? Wat beteken dit regtig om na jou liggaam en siel om te sien? En hoe bestuur jy jou denke sodat jy jou drome kan bewaarheid?

Leandie du Randt beantwoord die vrae en nog meer in haar boek, My Hacks vir die Lewe:

My boek bevat al my rituele vir my liggaam, mind, siel en werk, en die lewensrituele wat ek al in my 33 jaar op aarde na die dood van my Ma en ’n egskeiding uitgefigure het.

Leandie het van haar wenke en rituele met Suzanne en Justine van Stylvol gedeel.

Lees die uittreksel:

Besigheid

Jy verkoop ’n probleem wat jy oplos, nie ’n produk nie. Wat is dit wat jy vir ander kan bied om hulle lewe makliker te maak en waaroor jy terselfdertyd passievol is? Daar lê ’n moontlike besigheidsplan en idee daarbinne.

 

Lees ook:

Categories Afrikaans Lifestyle Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Book excerpts Book extracts Leandie du Randt Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe Penguin Random House SA Stylvol Uittreksel


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments