C

Video: ‘DIE SAKP was een van die mees Kremlin-getroue kommunistiese partye ter wêreld’ – Dr Leopold Scholtz
 More about the book!

‘Die ANC se narratief oor sy eie verlede is dat hy was volmaak […] maar die volle waarheid is baie meer genuanseerd as dit.’ Só sê Dr Leopold Scholtz in ’n onderhoud met Johrné van Huyssteen oor sy jongste boek, Terreur en bevryding: Die ANC/SAKP, die kommunisme en geweld (1961-1990).

’n Sentrale tema in die boek is die sterk invloed van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party oor die ANC – asook die ernstige menseregtevergrype in die ANC se buitelandse kampe.

‘DIE SAKP was een van die mees Kremlin-getroue kommunistiese partye ter wêreld,’ vertel die skrywer. ‘Wat die Kremlin bepaal het, het die SAKP nagevolg, en hy het deur die jare daarin geslaag om in opdrag van die Kremlin sy eie mense in die hoogste, mees invloedryke leiersposisies in die ANC verkies te kry.’

Wat was die gevolg daarvan? Kyk na die video om uit te vind:

***

Luister ook:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa South African Current Affairs

Tags Afrikaans ANC Die Groot Ontbyt Jonathan Ball Uitgewers Leopold Scholtz SAKP Terreur en bevryding Video


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments