Afrikaans
Miskien moet ’n mens liewer nie te diep delf nie. Een vir een deur Peet Venter is nou beskikbaar!
Die moord op taxibaas Baloyi en die Rus Slović het die onderwêreld in rep en roer in Peet Venter se jongste misdaadroman, Een vir een.
Chanette Paul skryf oor die opwinding, chroniese kommer en permanente paniek van skryf in The Penguin Post
Om te begin skryf aan iets nuut is soos om alleen in ’n ouditorium te sit, sê Chanette Paul.
Jou dogter loop weg saam met ’n swerwende sekte – wat sou jy doen? Lees ’n uittreksel uit Wildekus deur Morne Malan
Al is dit waansinnig. Al kos dit hom sy lewe. Adam Swart sal sy dogter van ’n groep rondswerwende gelowiges red. Lees die Proloog van Wildekus deur Morné Malan.
‘Dis drieuur in die oggend en steeds is daar g’n teken van Louw nie’ – Lees ’n uittreksel uit Op ’n mooi dag deur Irna van Zyl
Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie.
Nuut by LUCA: Die tint van ons toekoms deur Johan Cilliers (Plus: Wen ’n kopie op LUCA se Facebook-blad voor 12 Sept)
LUCA spog met ’n splinternuwe titel! Die tint van ons toekoms deur Professor Johan Cilliers.
Die noodlot vs. Ethienne Reynecke – wie het die fight gewen? Lees ’n uittreksel uit Rateltaai deur Tinus van Staden
In 2018 het die doodsengel drie keer met Ethienne Reynecke kom skoorsoek. Lees ’n uittreksel uit Rateltaai deur Tinus van Staden.
WEN ’n lekker braai-geskenkpak ter waarde van R2,000! Skryf in voor 30 September 2021
Waar daar ’n rokie is … is daar ’n braai-geskenkpak ter waarde van R2,000 wat jy kan wen!
Nou op die rakke! Skeef: Wat jy van LGBTIQ-wees wil weet deur Renaldo Schwarp
Selfaanvaarding, outentisiteit, gesonde verhoudings en geluk is LGBTIQ-mense beskore – Renaldo Schwarp se boek Skeef vertel hoe.
‘Die wêreld is ’n wandelende rioolplaas’: Lees ’n boeiende uittreksel uit 25 Trappe na benede deur Madelein Rust
Wat het daardie dag met haar boetie gebeur dat haar eie ma haar so haat? Lees ’n uittreksel uit 25 Trappe na benede deur Madelein Rust.
Nuut deur die skrywer van Bloedsteen, Irna van Zyl: Op ’n mooi dag – wanneer jou ergste vrees waar word
Irna van Zyl is terug met nog ’n naelbyt-misdaadroman, Op ’n mooi dag.
Net betyds vir Braaimaand! Mynie speel met vuur: Die allerbeste braaiproe-kookboek
Is jy ook verslaaf aan braai soos Mynie Steffens? Dan is haar jongste kookboek Mynie speel met vuur die een vir jou!
Sing ’n Lentemelodie – nog vier Romanzas is hier!
Nuut by LAPA! Lentemelodie deur Madelie Human, Uiteindelik verlief deur Dina Botha, Nogtans sal ek jou liefhê deur Magdaleen Walters en Waag en wen deur Renda de Waal-Fourie.
Oor muses en musiek: ’n Liedjie vir Anine deur Elsa Winckler is nou beskikbaar! (Plus: Luister na ‘Regte vrae’ deur Heinz Winckler)
Hoe dans jy as die lied in jou hart stil geraak het? Vind uit in ’n Liedjie vir Anine deur Elsa Winckler.
Wie het sy mes in vir wie? Kom vind uit by die aanlynbekendstelling van Moord op Lake Panic deur Leon van Nierop (2 Sep)
Dis een gesprek wat jy nie wil mis nie! Kom kuier saam met Leon van Nierop en Phyllis Green by die aanlynbekendstelling van sy jongste roman, Moord op Lake Panic.
Nege LAPA-skrywers benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2021!
Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2021 is pas aangekondig! Veels geluk en sterkte aan al die LAPA-skrywers.
Môreaand om 20:00! Moenie die virtuele bekendstelling van Verkleurmannetjie deur François Bloemhof mis nie (24 Aug)
Kom vier die aanlynbekendstelling van François Bloemhof se jongste jeugroman, Verkleurmannetjie, in gesprek met Louis Awerbuck.
Kyk wat kom uit in September! Renaldo Schwarp deel die omslag van sy LGBTIQ-memoir, Skeef
Skeef deur Renaldo Schwarp verskyn op 1 September 2021 by LAPA Uitgewers. Loer solank na die omslag van die aangrypende LGBTIQ-memoir.
Dra jou mooiste masker en kom geniet die bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard in Pretoria (20 Aug)
Jy word hartlik uitgenooi na die Pretoria-bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard, in gesprek met Prof. Willie Burger.
Wil jy die storie agter Devilsdorp lees? WEN Afspraak met moord of The Krugersdorp Cult Killings deur Jana Marx! (16 Aug)
Jy kan nou ‘n kans staan om weg te loop met een van twee kopieë van Afspraak met moord of The Krugersdorp Cult Killings deur Jana Marx.