C

Wil jy die storie agter Devilsdorp lees? WEN Afspraak met moord of The Krugersdorp Cult Killings deur Jana Marx! (16 Aug)
 More about the book!

Het jy al die nuwe Showmax Original Devilsdorp gesien? Lees die volle verhaal in Engels of Afrikaans! Jy kan nou ‘n kans staan om weg te loop met een van twee kopieë van Afspraak met moord of The Krugersdorp Cult Killings deur Jana Marx.

Neem deel op LAPA Uitgewers se Facebook-blad voor 16 Augustus om in aanmerking te kom vir die prys.

Skryf nou in!

Die kompetisie is geldig tot 16 Augustus 2021. Wenners word lukraak gekies en op 17 Augustus aangekondig. Bepalings en voorwaardes geld.

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa South African Current Affairs

Tags Afrikaans Afspraak met moord Cecilia Steyn Competition Devilsdorp Jana Marx Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers The Krugersdorp Cult Killings Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments