Afrikaans
Wat is ’n huis sonder ’n hond? Laai Herman Lensing se Tuisgebakte hondekoekies-resep af uit Huiskos!
Uiteindelik! ’n Kookboek wat jou hondekinders in ag neem. Bederf jou beste vriend met Herman Lensing se maklike resep vir Tuisgebakte hondekoekies uit sy nuutste kookboek, Huiskos.
Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen mis nie! (2 Des)
Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou na die virtuele bekendstelling van Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen. Plus, staan ’n kans om ’n kopie van die boek te wen!
[Video] Leandie du Randt gesels oor My Hacks vir die Lewe: ‘Moenie iets doen waarvan jy nie hou nie’
Hoe kry Leandie du Randt – aktrise, entrepreneur, model, skrywer, stemkunstenaar en publieke figuur – dit reg om soveel te doen? Kyk na die video om uit te vind.
11 feite oor Jan Vermeulen wat jy (dalk) nie geweet het nie (Plus: Kyk na ’n voorlesing uit Nagjagter!)
LAPA Uitgewers vier vandeesmaand die befaamde skrywer Jan Vermeulen! Die vierde boek in sy Olaf Demeyer-reeks, Spieëltjie, spieëltjie, het onlangs die rakke getref.
[Video] ‘Dis ’n sokkerstorie met ’n feministiese flavour’: André Trantraal gesels oor sy SALA-wenboek, Keegan en Samier: Die sokkerfiasko
André Trantraal gesels met die Boekemakranka-span oor sy SALA-toekenning vir sy kinderboek, Keegan & Samier: Die sokkerfiasko.
‘Sy glimlag styf. Dit bly steeds ’n shitspul’: Lees ’n uittreksel uit Moordvis deur Irna van Zyl
Dinge raak gevaarliker as ’n haaihokduik (sonder die hok) vir Storm van der Merwe in Moordvis deur Irna van Zyl. Lees ’n uittreksel uit die heel eerste roman in hierdie gewilde reeks!
[Video] ‘’n Goeie boek is ’n boek wat die kind geniet. Punt’ – Christien Neser deel 7 wenke om jou kind aan die lees te kry
Christien Neser gesels oor die skryf van jeugboeke, spraakterapie en hoe om ’n liefde vir lees by jou kind te koester.
Dagstukkies vir die moeë siel: In die teenwoordigheid van die Allerhoogste deur Stephan Joubert is nou beskikbaar
LUCA stel bekend: In die teenwoordigheid van die Allerhoogste deur Stephan Joubert. Jou jaar van geestelike groei begin nou!
Liefde versit berge in vier nuwe Romanzas!
Nuut by LAPA – Potlode en pinotage deur Louise van der Merwe, ’n Tweedehandse lewe deur Didi Potgieter, Liefde vir ’n middelkind deur Kristel Loots en ’n Fiets vir twee deur Ilse Beukes.
Kort jy ’n bietjie ekstra liefde die maand? Sluit aan by die RomanzaKlub voor 30 November en wen!
Sluit aan by die RomanzaKlub in November, en jy kan dalk wegstap met ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van ’n R1000 PLUS ’n pragtige sak!
Video: André Trantraal wen ’n SALA vir sy kinderboek Keegan en Samier: Die sokkerfiasko
André Trantraal, ’n baanbreker in die bevordering van Kaapse Afrikaans, is onlangs bekroon met ’n Suid-Afrikaanse Literêre Toekenning (SALA) vir sy kinderboek, Keegan & Samier: Die sokkerfiasko.
Hoe kan jy vandag nog die beste weergawe van jouself wees? Vind uit in Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe
Leandie du Randt deel haar hacks vir die lewe: ‘As jy ooit voel die wêreld is teen jou omdat jy JY is – blok en bless, sister – moenie jou daaraan steur nie.’
Gom vir jou stukkende wêreld deur Jan Vermeulen: Hulpmiddels vir tieners om trauma en verwarring te oorkom
5 belangrike Bybelse waarhede vir tieners in Gom vir jou stukkende wêreld deur Jan Vermeulen – nou beskikbaar by LUCA!
‘Ons sal altyd alles slegs ten dele ken’: Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen is nou beskikbaar!
Wie is besig om die meisies van Elegant Queens Academy te vermoor? Vind uit in Spieëltjie, spieëltjie, Jan Vermeulen se jongste misdaadroman!
Vergeet van reëls – hier is vier nuwe Romanzas om te verslind!
Nuut by LAPA – Vergeet van reëls deur Dina Botha, Oorbegin deur Marilé Cloete, Liefde vir ‘n feniks deur Ciska Olivier en As jy my wil hê deur Annarie Linde.
Video: Leon van Nierop gesels oor sy ‘snoesige whodunnit’ wat afspeel in die bos, Moord op Lake Panic
Johan Allers van Alles Afrikaans het onlangs met Leon van Nierop gesels oor sy jongste roman, Moord op Lake Panic.
Video: Wat beteken dit om gay en Suid-Afrikaans te wees? Renaldo Schwarp gesels oor sy nuwe boek, Skeef
Renaldo Schwarp se jongste boek Skeef plaas LGBTIQ-ervaringe onder die soeklig. Kyk na die video!
’n Hart is net atome deur Cecilia Steyn – ’n skreeusnaakse grafiese roman vir jonk en oud
’n Hart is net atome is ’n fantastiese grafiese roman deur geliefde jeugboekskrywer Cecilia Steyn en illustreerder Danielle Albertyn.