C

[Video] Leandie du Randt gesels oor My Hacks vir die Lewe: ‘Moenie iets doen waarvan jy nie hou nie’
 More about the book!

Suzaan Steyn het onlangs met Leandie du Randt gesels oor haar jongste boek, Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe.

Leandie is ’n aktrise, entrepreneur, model, stemkunstenaar en publieke figuur, en mense vra haar gereeld hoe sy alles gedoen kry. ‘Moenie iets doen waarvan jy nie hou nie, want dan gaan jy dadelik uitgeput voel,’ sê sy. ‘Jy moet gaan uitfigure in jou lewe wat jou laat voel dat jy work flow beleef. Dis die goed waaraan jy jou tyd moet bestee.’

Haar hoop vir die boek? ‘Ek wil hê my boek moet mense inspireer om hul eie hacks vir die lewe uit te figure. Want wat vir my werk gaan nie noodwendig vir jou werk nie, maar dit gaan jou dalk inspireer om self jou eie magic te gaan vind.’

Kyk na die video:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Interviews Leandie du Randt Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe Onderhoud Penguin Random House SA Video YouTube


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments