C

[Video] ‘Dis ’n sokkerstorie met ’n feministiese flavour’: André Trantraal gesels oor sy SALA-wenboek, Keegan en Samier: Die sokkerfiasko
 More about the book!

André Trantraal is vandeesmaand bekroon met ’n SALA-toekenning vir sy kinderboek, Keegan & Samier: Die sokkerfiasko. Die Boekemakranka-span, Analize Viljoen en Trisa Hugo, het met André gesels oor sy toekenning en skryfwerk.

‘Dit was ’n heeltemale verrassing om te hoor die boek het ’n toekenning gekry,’ vertel die skrywer. ‘Eers was dit ’n ATKV-Kinderboektoekenning en toe die SALA. Dis vir my wonderlik om sulke erkenning te kry vir my werk, maar heeltemal onverwags.’

Oor Keegan & Samier: Die sokkerfiasko sê André: ‘Dis ’n sokker-storie met ’n feministiese flavour.’

Kyk na die video:

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Andre Trantraal Boekemakranka Childrens books Keegan en Samier: Die sokkerfiasko LAPA LAPA Uitgewers SALA South African Literary Awards Video


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments