C

Video: Leon van Nierop gesels oor sy ‘snoesige whodunnit’ wat afspeel in die bos, Moord op Lake Panic
 More about the book!

Johan Allers van Alles Afrikaans het onlangs met Leon van Nierop gesels oor sy jongste roman, Moord op Lake Panic.

Hoekom noem Leon sy boek ‘n ‘snoesige whodunnit’?

‘Daar is soveel moord en doodslag in ons land dat ek nie dink wanneer mense ‘n boek lees wil hulle nou iemand ontmoet wie se kop met ‘n byl oopgekloof is nie,’ vertel die skrywer.

Daar het al meer as 20 boeke uit sy pen verskyn. Wat is die sleutel tot sy geheim?

‘Boude op stoel,’ sê Leon. ‘Mens moet net eenvoudig jou boude op die stoel sit en begin skryf. Die sleutel tot die geheim is deursettingsvermoë, min slaap en toewyding en respek vir die mense vir wie jy skryf.’

Kyk na die video:

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Alles Afrikaans Johan Allers Leon van Nierop Moord op Lake Panic Penguin Random House SA Video YouTube


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments