Afrikaans
Nuut by Jonathan Ball Uitgewers – Onkant! ’n Rugbyliefdesverhaal
Onkant! ’n Rugbyliefdesverhaal deur Hendrik Hancke is nou beskikbaar by Jonathan Ball Uitgewers.
Join Eben Venter for the launch of Decima in Pretoria (22 Jun)
Penguin Random House and Exclusive Books invite you to the launch of Decima by Eben Venter.
Five minutes with Eben Venter on his new novel Decima
He wanted to show that rhinos are sentient beings, says Eben Venter about his latest novel, Decima, which will be published in both English and Afrikaans.
Gaan Libbi de Lange die keer haar tribe vind? Lees ’n uittreksel uit Kristel Loots se jongste roman, Die lang papawer
‘Natuurlik het Libbi de Lange – die langste meisie in die kontrei – nie self haar naam gekies nie …’ Lees ’n uittreksel uit Die lang papawer deur Kristel Loots!
Probeer hierdie gratis resep vir Ma Cliffie se soetpatats uit AleitApteit deur Aleit Swanepoel
AleitApteit is ’n pragkookboek gevul met die geliefde Aleit Swanepoel se gunsteling stories en resepte. Geniet hierdie smullekker resep vir soetpatats net soos Ma Cliffie dit gemaak het.
‘Ian is ’n liefdevolle pa’ … net jammer hy het twee families: Lees ’n uittreksel uit Uit die donker deur Santie van der Merwe
LAPA Uitgewers het ’n uittreksel gedeel uit Uit die donker deur Santie van der Merwe: Ian Strydom het twee gesinne … en ’n groot besluit wat hy nie meer kan uitstel nie.
‘Welkom in die Kom, hartlam’: Lees die eerste hoofstuk van Hans du Plessis se nuutste boek, Inkommers
Inkommers deur Hans du Plesis is ’n eietydse verhaal, ’n kroniek van die Afrikaners – die familie, nie die volk nie – wat al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil Vaal in die Vredefortkoepel boer.
Waarom woon Zia se familie ’n primitiewe lewe in die bos? Lees ’n uittreksel uit Uitverkies deur Noreen Nolte
In Uitverkies deur Noreen Nolte – die naaswenner van LAPA se Jeugromankompetisie in 2021 – is Zia moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie in die bos. Lees nou die eerste hoofstuk!
Raai wat verskyn in Januarie 2023 by Penguin Random House SA? Lokval deur Bettina Wyngaard!
In Lokval deur Bettina Wyngaard stel Nicci de Wee en haar span ’n lokval vir ’n internasionale sindikaat … maar wie is aas, en wie bobaas?
Aandag, onnies! Voor jy ‘speel’ druk, lees die gratis uittreksel uit Leon van Nierop se praktiese filmstudiegids, Druk speel
‘Geniet dié boek! Ek glo dit sal jou help om met al jou sintuie na ’n film te kyk – en met jou oë wawyd oop.’ So skryf Leon van Nierop in die Voorwoord tot Druk speel: ’n Filmstudiegids vir die klaskamer.
Video: Probeer gerus Carmen Niehaus se resepte vir Hoenderschnitzels en Suurlemoen-meringuetert uit Lekker en goed
Beplan jy ‘n feesmaal? Hier is jou gratis resepte vir Hoenderschnitzels uit die boonste rakke en Suurlemoen-meringuetert uit Lekker en goed deur Carmen Niehaus.
Boeke is die beste geskenke … en hier is vyf kookboeke perfek vir foodies en storieliefhebbers
Bederf die boekwurms in jou lewe met die perfekte geskenk hierdie feesseisoen. Hier is vyf van die beste Afrikaanse kookboeke vir 2022!
Boeke is die beste geskenke – en hierdie vyf is perfek vir onderwysers en ouers!
Is jou BVV (beste vriend vir altyd) ‘n ouer of onderwyser? Hier is vyf van die beste boeke om onder hul kersboom te sit die jaar!
Wil jy iets nuuts probeer? Laai nou jou gratis resep af vir Sjoechi-Beetblatjang uit Low Carb is Lekker Drie deur Inè Reynierse
Hoe rooier, hoe mooier … en in dié geval, gesonder! Probeer gerus Inè Reynierse se slim-koolhidraat resep vir Sjoechi-Beetblatjang uit Low Carb is Lekker Drie.
Liefde, hartstog, intrige … LAPA se nuwe Romanzas is pure leesgenot!
Nou beskikbaar by LAPA Uitgewers! Vier lekkerlees-liefdesverhale deur Cecilia Nortjé, CM Christians, Corné van Rooyen en Malene Breytenbach.
Bederf jouself … Prop Carmen Niehaus se nuutste kookbook Lekker en goed vandag nog in jou kerskous!
Lekker & goed: Heerlike kos propvol heilsaamheid is Carmen Niehaus se nuutste kookbook nadat sy reeds meer as 20 kookboeke uitgegee het.
Kersfees is om die draai! Kom gesels met Louise Viljoen oor Gesinstyd met God in Jeffreysbaai (10 Des)
Kom kuier saam met Louise Viljoen in Jeffreysbaai! Die skrywer gesels oor Gesinstyd met God, haar praktiese gids met oordenkings en aktiwiteite vir boekevat.
Dina Botha in jou sitkamer? Sowaar! Registreer nou vir ’n opwindende Romanza-webinaar (6 Des)
LAPA Uitgewers se RomanzaKlub nooi jou graag na ’n Romanza-webinaar met die geliefde skrywer, Dina Botha!