Afrikaans

Boek en Koek is terug! Kom gesels met Ilse Verster oor So lyk ’n vrou in Pretoria (21 Apr)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou hartlik na ’n Boek en Koek-geleentheid saam met die skrywer van So lyk ’n vrou, Ilse Verster. 

Een plaas. Drie dogters. Groot probleme. Stella se dogters deur Helene de Kock is nou op die rakke!

Aandag alle Helene de Kock-aanhangers! Haar jongste roman, Stella se dogters, is nou beskikbaar by Penguin Random House SA.

Kom vier die bekendstelling van Klankgrens deur Maretha Maartens en Magda Slabbert in Bloemfontein! (20 Apr)

LUCA nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Klankgrens deur Maretha Maartens en Magda Slabbert.

Die Anglo-Boereoorlog in Kleur deur Tinus le Roux is nou beskikbaar! Plus, sien foto’s wat nog nooit tevore gepubliseer is nie

Honderde boeke het die afgelope 120 jaar oor die Suid-Afrikaanse Oorlog verskyn, maar Die Anglo-Boereoorlog in Kleur deur Tinus le Roux is die eerste een in volkleur.

‘Kophou, Luna’: Lees ’n kort en kragtige uittreksel uit Bloedbande deur Jeanette Stals!

Die vierde boek in Jeanette Stals se Luna Joubert-reeks, Bloedbande, het onlangs die rakke getref! LAPA Uitgewers deel ’n uittreksel.

Perfek vir ’n groot familiefeesmaal! Probeer Sjef Mynhardt Joubert se Papawersaadkoek-resep uit My Stasie Straat Kombuis

Penguin Random House SA deel graag ’n Papawersaadkoek-resep uit My Stasie Straat Kombuis deur Sjef Mynhardt Joubert!

‘Sy moes na Oupa geluister het’: Lees ’n uittreksel uit Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe

Uittreksel: Die ontdekking van ’n ou kaart in haar Italiaanse oupa se solder laat alle hel losbars in Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe.

Wie is Ludo Labuschagne nou eintlik? Kyk na François Bloemhof se voorlesing uit Die duiwel maak my hart so seer om uit te vind

[Video] ‘Jare voor Agatha Christie in my lewe sou kom, het die getuienis teen my begin opbou’: François Bloemhof lees voor uit Die duiwel maak my hart so seer.

Een minuut met Constant van der Merwe: ‘Van my studentedae af was ek mal oor reis en om ander wêrelde te ontdek’

’n Spannende avontuur met geskiedenis, kaarte, ’n skat en draai in die Vatikaan in Rome – Die geheim van Mussolini se kaart beskik oor al die regte bestanddele.

Kry jou kind tjoeftjaf aan die lees met Toe ons in Ghrieshuis was deur Maretha Maartens (PLUS: Wen ’n kopie voor 31 Maart!)

’n Deernisvolle verhaal oor verlies, hoop en geloof: Toe ons in Ghrieshuis was deur Maretha Maartens is nou beskikbaar by LUCA!

Kom ontmoet Constant van der Merwe, skrywer van Die geheim van Mussolini se kaart, by Wordsworth Somerset Mall! (1 Apr)

Penguin Random House SA nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe!

3 dae oor om in te skryf! WEN So lyk ’n vrou: My 40 jaar van hel saam met ’n narsis deur Ilse Verster (31 Mrt.)

Een gelukkige leser kan die week wegstap met Ilse Verster se debuut, So lyk ’n vrou! 

WEN ’n pragtige geskenkpak met 5 van Sophia Kapp se beste romans! Kompetisie geldig tot 31 Maart 2022

Wil jy wegstap met ’n Sophia Kapp-geskenkpak? Teken nou in op LAPA Uitgewers se nuusbrief om in aanmerking te kom vir die prys!

Kom gesels met Constant van der Merwe oor Die geheim van Mussolini se kaart in Wellington (30 Mrt.)

Penguin Random House SA nooi jou graag na die bekendstelling van Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe!

Kom ontmoet François Bloemhof, die skrywer van Kry vir jou, by Bargain Books Durbanville! (19 Mrt.)

LAPA Uitgewers en Bargain Books Durbanville nooi jou graag na die bekendstelling van Kry vir jou deur François Bloemhof!

WEN Bloedbande deur Jeanette Stals! Neem deel op LAPA se Facebook-blad voor 17 Maart

Een gelukkige LAPA-leser kan die week wegstap met Bloedbande deur Jeanette Stals – die vierde roman in haar spanningsvolle Luna Joubert-reeks!

Kry elke pot sy maat in Maart? Vind uit in 4 nuwe Romanzas (Plus, staan ’n kans om te wen voor 17 Maart!)

Nuut by LAPA: vier splinternuwe liefdesverhale deur Cecilia Nortjé, Elsa Winckler, Rina Cilliers en Ciska Olivier. Plus, staan ’n kans om al vier Romanzas te wen!

Kom kyk na SP Benjamin se gesprek oor Dinge van ’n hond op die Vrystaat Literatuurfees se Facebook-groep! (16 Mrt.)

Penguin Random House SA en Vryspraak Digitaal nooi jou graag na ’n aanlyngesprek met SP Benjamin oor sy jongste roman, Dinge van ’n hond.

Die 20-jaar uitgawe van Liefde laat jou Rice Krispies anders proe is nou beskikbaar!

Onthou jy nog die aanhaling? ‘Hy glo die son skyn blokkies as hy op ’n tuinstoel gaan sit.’ Dan is die 20-jaar uitgawe van Liefde laat jou Rice Krispies anders proe ’n moet vir jou boekrak!

Annelie Ferreira, Nerine Ahlers en Noreen Nolte wen die LAPA Jeugromankompetisie 2021!

Aandag! Die wenners van die LAPA Jeugromankompetisie 2021 is pas bekend gemaak!