Afrikaans
Wednesday – 17th June 2020
‘Haar arms is om sy nek voor sy kan sê shiraz’: Lees ’n stomende uittreksel uit Didi Potgieter se e-rotiese roman, Perke
Voel jy ingeperk? Lees ’n uittreksel uit Didi Potgieter se stomende, sissende e-rotika, Perke.
Friday – 12th June 2020
‘Skrik is ’n sirene sonder klank’: Lees ’n uittreksel uit Malene Breytenbach se jongste spanningsverhaal, Skadumagte
’n Jong, roekelose joernalis ondersoek die moord op ’n regter. Lees ’n spanningsvolle uittreksel uit Skadumagte deur Malene Breytenbach.
Video: Fynskrif-aktrise Lea Vivier lees voor uit Wilken Calitz se debuutroman, Swart swaan
Fynskrif-aktrise Lea Vivier het onlangs ’n gedeelte uit Wilken Calitz se debuutroman Swart swaan voorgelees. Kyk na die video.
Thursday – 11th June 2020
[Video] ‘H staan vir hel. Joune begin nou’: Leon van Nierop lees voor uit sy jongste sielkundige riller, Bloedsuier
Die gewilde skrywer, joernalis en akteur Leon van Nierop het ’n voorlesing gedoen uit sy jongste roman, Bloedsuier. Kyk na die video.
LAPA vier Romanza se 15de bestaansjaar met vier spesiale heruitgawes van Romanzas wat in 2005 verskyn het
Romanza verjaar in Junie en word 15 jaar oud. Om die geleentheid te vier, het LAPA dit goed gedink om die heel eerste vier Romanzas wat ooit verskyn het, weer uit te gee.
Wednesday – 10th June 2020
Renata Malan is terug in My naam is Legio deur Madelein Rust, die vyfde roman in die Malan-en-Coetsee-reeks
Gaan Renata antwoorde vind voordat dit te laat is? Vind uit in My naam is Legio, die vyfde roman in Madelein Rust se Malan-en-Coetsee-reeks, nou beskikbaar.
Tuesday – 9th June 2020
Moenie die virtuele bekendstelling van Wilken Calitz se debuut Swart swaan misloop nie! (16 Junie)
Graffiti Boeke en Penguin Random House SA nooi jou hartlik uit na die virtuele bekendstelling van Wilken Calitz se debuutroman, Swart swaan.
Monday – 8th June 2020
‘Staan, Poppie, staan en laat jou gedagte gaan’: Lees ’n uittreksel uit Die opstand van Poppie Nel deur Hans du Plessis
LAPA Uitgewers het onlangs ’n uittreksel gedeel uit Hans du Plessis se jongste roman, Die opstand van Poppie Nel. In die uittreksel treur dominee Lukas nog oor die dood van sy vrou, Amanda, toe die arme Poppie Nel eendag in sy lewe verskyn.
Friday – 5th June 2020
‘Die eerste 7 jaar van ’n kind se lewe is van kritieke belang’: Lees ’n uittreksel uit Help! My kind is anders [Plus: Video]
Kyk na ’n video-onderhoud met Christien Neser oor haar boek, Help! My kind is anders, en lees ’n uittreksel waarin sy verder verduidelik waarom die eerste sewe jaar van ’n kind se lewe so van kritieke belang is.
Graffiti-aanlynkuier: Moenie die virtuele bekendstelling van Bloedsteen deur Irna van Zyl misloop nie! (11 Junie)
Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Bloedsteen deur Irna van Zyl. Moenie haar gesprek met Phyllis Green op Donderdag, 11 Junie, misloop nie!
Thursday – 4th June 2020
‘Hy is aantreklik, intelligent en straal beheer uit’: Lees ’n uittreksel uit As dit voel soos liefde deur Didi Potgieter
Natasha is besig om van haar ontroue man te skei wanneer ’n aantreklike Brit haar asem wegslaan. Lees ’n uittreksel gedeel uit Didi Potgieter se jongste liefdesroman, As dit voel soos liefde.
Tuesday – 2nd June 2020
Graffiti-aanlynkuier met Sophia Kapp: Die skrywer gesels met Heino du Plessis oor haar jongste boek, Kanaän (2 Junie)
Graffiti Boekwinkel en LAPA Uitgewers nooi jou hartlik uit na ‘n aanlynkuier saam met Sophia Kapp op Dinsdag, 2 Junie, om 19:00. Moenie dit misloop nie!
Monday – 1st June 2020
[Video] ‘As jy hierdie brief in jou hande hou, beteken dit ek het nie die oorlog oorleef nie’: Marita van der Vyver lees voor uit Grensgeval
Gewilde skrywer Marita van der Vyver het onlangs ’n gedeelte voorgelees uit haar nuutste roman, Grensgeval, wat ook in Engels verskyn het as Borderline.
Video: Ben Viljoen gesels met die Boekemakranka-span oor sy jongste roman, ’n Ballade vir Nkunzi, en gee ’n kort voorlesing
In hierdie video gesels Ben Viljoen oor sy jongste roman, ’n Ballade vir Nkunzi, en lees hy ’n uittreksel waarin die boek se humor en deernis uitgebeeld word.
Friday – 29th May 2020
Lees ’n uittreksel uit ’n Huis vir altyd deur Cecilia Nortjé: Na haar man se dood moet Milan Stander oor begin op Vaalkrans
Ná Milan se man sterf in ’n vliegongeluk, moet sy haar rykdom en lewe in Sandton vaarwel roep. Lees ’n uittreksel uit ’n Huis vir altyd deur Cecilia Nortjé
Moenie aktrise Lea Vivier se Instagram-voorlesing uit Swart swaan deur Wilken Calitz misloop nie! (30 Mei)
Lea Vivier gaan op Saterdag, 30 Mei, om 10:00 die oggend ‘n uittreksel voorlees uit Wilken Calitz se debuutroman, Swart swaan. Die formidabele aktrise gaan die voorlesing op Instagram Live uitsaai.
Thursday – 28th May 2020
Luister na ’n voorlesing uit Anel Heydenrych se jongste sielkundige riller, Die afloerder
‘Hy ken die roete na die begraafplaas in Kemperstraat baie goed …’ Luister na ’n voorlesing uit Die afloerder deur Anel Heydenrych
‘Dis ’n droom, Ferdinand. Drome kos nooit niks nie’: Lees ’n heerlike uittreksel uit Kanaan deur Sophia Kapp
Hulle moes nooit ontmoet het nie, maar op 17 Junie 1944 loop Catherine in Chrisjan arms in. Lees ’n uittreksel uit Kanaän deur Sophia Kapp.
Wednesday – 27th May 2020
Lees ’n uittreksel uit Wilken Calitz se betowerende debuutroman, Swart swaan
Wilken Calitz se Swart swaan is meer as ’n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Lees ’n uittreksel.
Hou jou kinders besig en nuuskierig met Fanie Viljoen se splinternuwe reeks klein boekies met baie inligting
Het jy geweet muskiete is van die dodelikste diere op aarde, piesangs is radioaktief en jou vingers het glad nie spiere nie? Hou die kinders besig met Fanie Viljoen se nuwe reeks klein boekies propvol feite vir jong lesers.