C

Luister na ’n voorlesing uit Anel Heydenrych se jongste sielkundige riller, Die afloerder
 More about the book!

‘Hy ken die roete na die begraafplaas in Kemperstraat baie goed. Hier het hy sy eerste uitverkorene afgelewer. Die straat is stowwerig en vol gate. Twee begrafnisondernemings langs mekaar op regterhand. “With love and dignity.” Daar sit die slagspreuk op die vuil afgedopte muur oorkant die begrafplaas.’

Anel Heydenrych het onlangs ’n kort uittreksel voorgelees uit haar jongste roman, Die afloerder. Hierdie sielkundige riller speel af in Colesberg waar verslaggewer Anje Bruwer op die spoor beland van ’n geweldadige menseslagter.

Luister na Anel se voorlesing:

Voorlesing: Anel Heydenrych (Die afloerder)

“Hy ken die roete na die begraafplaas in Kemperstraat baie goed…” Kom luister na @Anel Heydenrych se voorlesing van ‘n kort uittreksel uit Die afloerder, haar naelbyt-griller. Kry die e-boek hier: https://bit.ly/2K4l2eb

Posted by Penguin Random House SA on Wednesday, April 15, 2020

 

Kry die e-boek hier:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Anel Heydenrych Book excerpts Book extracts Die afloerder Facebook Penguin Random House SA Video


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments