C

[Video] ‘As jy hierdie brief in jou hande hou, beteken dit ek het nie die oorlog oorleef nie’: Marita van der Vyver lees voor uit Grensgeval
 More about the book!

Gewilde skrywer Marita van der Vyver het onlangs ’n gedeelte voorgelees uit haar nuutste roman, Grensgeval, wat ook in Engels verskyn het as Borderline.

Theresa ontdek ’n brief tussen haar oorlede eks-man se besittings. Sy besef gou die brief is deur ’n Kubaanse soldaat aan sy kind geskryf – iemand wat, indien hy of sy nog leef, nou minstens veertig jaar oud sal wees. Wie sou ooit kon dink dié stukkie papier sal haar eie lewe dekades later só verander?

Marita se roman bekyk die Suid-Afrikaanse Grensoorlog (1966 tot 1989) van die kant van vriend én sogenoemde vyand.

Kyk na die voorlesing:

Voorlesing: Marita van der Vyver (Grensgeval)

Theresa ontdek ’n brief tussen haar oorlede eks-man se besittings. Wie sou ooit kon dink dié stukkie papier sal haar eie lewe dekades later só verander. Marita van der Vyver se nuutste roman bekyk die Grensoorlog van die kant van vriend én sogenoemde vyand. Klik hier om Grensgeval te koop: https://bit.ly/2UQk6QU

Posted by Penguin Random House SA on Wednesday, April 15, 2020

 

Die e-boek is nou beskikbaar:

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Book excerpts Book extracts Borderline Grensgeval Marita van der Vyver Penguin Random House SA Uittreksel Video Voorlesing


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments