C

Graffiti-aanlynkuier met Sophia Kapp: Die skrywer gesels met Heino du Plessis oor haar jongste boek, Kanaän (2 Junie)
 More about the book!

Graffiti Boekwinkel en LAPA Uitgewers nooi jou hartlik uit na ‘n aanlynkuier met Sophia Kapp.

Die skrywer sal in gesprek wees met Heino du Plessis oor haar jongste boek, Kanaän, wat die aand teen ‘n spesiale afslag aangebied sal word.

Deel die uitnodiging met al jou vriende en kom kuier lekker saam in die gemak van jou eie huis!

Besonderhede

Datum: Dinsdag 2 Junie 2020
Tyd: 19:00
Plek: Graffiti Facebook-blad
Facebook-uitnodiging

Posted by Graffiti Books & Stationery on Monday, June 1, 2020

Kanaän is nou beskikbaar as e-boek:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Graffiti Boekwinkel Graffiti-aanlynkuier Heino du Plessis Kanaän LAPA LAPA Uitgewers Sophia Kapp Virtual book events


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments