C

[Video] ‘H staan vir hel. Joune begin nou’: Leon van Nierop lees voor uit sy jongste sielkundige riller, Bloedsuier
 More about the book!

Die gewilde skrywer, joernalis en akteur Leon van Nierop het ’n voorlesing gedoen uit sy jongste roman, Bloedsuier.

Bloedsuier het in 2019 by Penguin Random House SA verskyn en vertel die verhaal van ’n jong hipnoterapeut, Maryke, wat ’n anonieme dreigbrief ontvang. In die brief beloof iemand dat intense pyn haar voorland is.

Hierdie sielkundige riller belowe naelbytspanning.

Kyk na die video:

Voorlesing: Leon van Nierop (Bloedsuier)

Maryke ontvang ‘n anonieme dreigbrief wat beloof dat intense pyn haar voorland is. Wie is Maryke, vra jy? ’n Jong hipnoterapeut wat, ironies, ‘iets’ rondom die huisinbraak tydens haar matriekjaar vergeet het. Het die dreigbriewe hiermee te doen? Topskrywer Leon Van Nierop se Bloedsuier belowe om jou weg te voer uit hierdie dae van afsondering en verpligte sosiale afstand na ’n onderwêreld vol donker geheime. Klik hier om jou elektroniese kopie van Bloedsuier te bestel: https://bit.ly/3eqWwSv

Posted by Penguin Random House SA on Wednesday, April 15, 2020

 

Bloedsuier is ook as e-boek beskikbaar:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Bloedsuier Leon van Nierop Penguin Random House SA Reading Video Videos Voorlesing


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments