C

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die virtuele bekendstelling van Bloedsteen deur Irna van Zyl misloop nie! (11 Junie)
 More about the book!

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Bloedsteen deur Irna van Zyl.

Phyllis Green gaan met die skrywer gesels oor haar derde misdaadroman.

Moenie die gesprek misloop nie! Besoek Graffiti se Facebook-blad vir meer besonderhede.

Besonderhede

Datum: Donderdag 11 Junie 2020
Tyd: 19:00
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging

https://www.facebook.com/graffitiboeke/photos/gm.575428943114951/3170308309688679/

Laai die e-boek af:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Bloedsteen Blood Stone Graffiti Boekwinkel Graffiti-aanlynkuier Irna van Zyl Penguin Random House SA Phyllis Green Virtual book events Virtuele bekendstelling


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments